Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Stay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Camdeboo Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thalia J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Lovely place. Friendly people. Safe place to stay. More than what I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfy and homely, lovely comfortable bed.

Was welcomed warmly and friendly, beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat 'n mens wil hê vir oorslaap. Waarde vir geld!

Baie lekker gebly in die oulike gastekamer met eie badkamer, bad en stort! Alles wat nodig is en wonderlike eienaars. Heerlike bederfies ingesluit. Baie spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camdeboo Stay se terugvoer

Baie dankie Debra vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Dit was ook baie aangenaam om julle as gaste te hê. Ek sal enige tyd weer vir julle as gaste wil hê. Ek hoop julle het veilig by julle bestemming aangekom. Groete

Camdeboo Stay
Mariaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ware belewenis!

Camdeboo is 'n lieflike plek - skoon en netjies. Ons het heerlik daar gebly en dit baie geniet. Ons gasvrou was vriendelik en het soveel moeite gedoen om ons verblyf daar spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camdeboo Stay se terugvoer

Mariaan, baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en as gaste te verwelkom! Hoop ons sien weer eendag mekaar, julle is altyd welkom. Groete, Suselle

Camdeboo Stay
Liesel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig aangename verblyf.

Dit was regtig 'n aangename verblyf. Die sorgsame gasvrou dink aan ekstra dingetjies om jou verblyf huislik en lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Very pleasant, just a quick one-night stopover. Very warm and friendly welcome, very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en die verblyf baie lekker.

Verblyf was van die beste sal enige tyd vir iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Camdeboo Stay se terugvoer

Dankie Liza vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Enige tyd weer welkom. Groete, Suselle

Camdeboo Stay
Tiana S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly met al die nodige geriewe beskikbaar.

Kan dalk net aanbeveel dat die naam ook op die hek waar mens ingaan aangebring word. Dit is die adres waarheen die GPS mens neem en dan is daar nie 'n naam of straat nommer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation and hostess were excellent.

Our stay was very enjoyable and we were very pleased with our choice of accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob D
Enkelreisiger

Very comfortable self catering stay - home away from home.

It was comfortable, clean, spacious and quiet. The room was well equipped with all the necessary amenities required for a very comfortable self catering stay, including backup power. Thank you to the host for accommodating me and a good friend on our road trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies & veilig met vriendelike en goeie diens in jou eie taal.

Dit is skoon, netjies & veilig met vriendelike en goeie diens in jou eie taal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli R
Gesin met klein kinders

Lekker rusplek na 'n lang rit op die langpad!

Ons het heerlik hier oorgebly! Baie netjies, veilige parkeerplek en die gasvrou is baie vriendelik en doen baie moeite! Suselle het vir ons tot 'n ekstra matras in die kamer gesit vir ons kleintjie om op te slaap! Sal definitief weer daar oor bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die gastehuis en eienaar is beide van top gehalte, sal hulle enige tyd aanbeveel. Gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer (selfs met ons 4-voetige kind!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Gerieflike kamer.

Alles was eksie perfeksie. Ekstra's soos muskietweerder en 'n elektriese kombers was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem