LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Camp Figtree | LekkeSlaap
+24

Camp Figtree

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Figtree, Zuurberg-pas, Addo, 6105 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 340 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Camp Figtree is 'n afgeleë privaat wildreservaat in die hartjie van die Oos-Kaapse wildernis. Die bekende Addo-olifantpark is aan die noorde en die Riverbend-reservaat is aan die suide.

Camp Figtree het 7 kamers en slaapplek vir 23 gaste in totaal. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Dié luukse lodge bied elegante verblyf en pragtige uitsigte oor die area. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voëlkyk en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Camp Figtree
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Camp Figtree, Zuurberg-pas, Addo, 6105 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Camp Figtree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo Elephant Park Oos-Kaap
Vanaf R4 340
per nag (plek vir 3)
Vanaf R4 340
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camp Figtree, Zuurberg-pas, Addo, 6105 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdXbEaUTz2jk2r3zgJ4XjF2J68G0bEk3ce156Kbi2q4uy5fPnOo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 340  per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 Camp Figtree Zuurberg Pass 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.376667693102 25.69943010807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!