Campafela Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Campafela Guest House bied sakpasverblyf in ’n Vrededorp in die hartjie van Johannesburg. Dis sowat 200 m vanaf die Universiteit van Witwatersrand en Universiteit van Johannesburg, wat dit die ideale blyplek vir studente en hul ouers maak.

Die gastehuis bied 8 dubbelkamers en die kamers deel 2 gemeenskaplike badkamers met storte, toilette en wasbakke.

Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike eetarea, 2 sitareas en ’n kombuis. ’n Kontinentale ontbyt en ander Afrika-disse word op versoek teen ’n addisionele koste gebied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die perseel het 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie en 24 uur-geslotekringtelevisie.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Campafela Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false