Campbell Game Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kom ervaar die bekoring van die ongerepte Kalahari, die stilte, die naggeluide, die sonsopkoms en sonsondergang en die sterre. Net 20 minute se ry van die Botswana-grens af.
Daar is 'n goed toegeruste gastehuis met 5 dubbelkamers, almal en suite met lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Selfsorg, maar etes en braaipakke is op aanvraag beskikbaar. Daar is 'n swembad, 'n binnebraai en 'n buitebraai in die lapa vir 'n lekker groot vuur. 'n Watergat vir wild is naby die gastehuis. Geen televisie, maar wel selfoonontvangs. Gaste se privaatheid is vir ons baie belangrik, geen ander gaste nie.
Die boskamp het 4 tente met 2 enkelbeddens elk. gaste kan ook hul eie tente opslaan. 'n Goed toegeruste kombuis en netjiese, skoon ablusiegeriewe wag op die besoeker. Sonkrag verskaf lig in die kombuis en badkamers. Gaste se privaatheid is vir ons baie belangrik, geen ander gaste nie. Sedan-voertuie is nie vir die boskamp geskik nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bokkie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Campbell Game Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kgalagadi-streek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Campbell Plaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap