+38
Gastehuis in George

Camphers Rest

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Camphers Rest bied praktiese en skoon oornagverblyf in Glen Barrie, George, aan die voet van die Outeniqua-berg.

Die eiendom is naby die dorp geleë, met verskeie restaurante, slegs 600 m vanaf die George-hospitaal en 11 km vanaf die lughawe. Daar is ook 'n ontspannings- en bergfietspark oorkant die pad.

3 netjiese gastekamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en bevat 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mini-yskas, TV (bring jou eie TV-diens) en koffiemaakgeriewe. Vir hierdie kamers is daar geen spysenieringsopsies nie.

1 kamer is selfsorg, bied slaapplek vir tot 4 mense en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n hoëgehalte-dubbelslaapbank.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deidre R
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed a nice and quiet stay. I really love the place. Oom Werner and his wife were as friendly and welcoming as always. The place was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Kelly-annkay B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie rustig, het dit baie geniet.
Jan 2026
Christo? S
5.0
Puik! Baie lekker gebly, baie mooi omgewing, goeie ligging, vriendelike gasheer. Naby kiosk wat reeds 7 uur oopmaak wat heerlike koffie en ontbyt bedi...
Sien meer
Des 2025
Ester V
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful. Our stay was so relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Yolande G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location. Quiet neighbourhood. Felt very safe. Very lovely little place for an overnight stay. Safe and quiet. Good WiFi. Lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camphers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA795440bbd8f3e3b462d5e30140f6ffc141e8b469ae64c5ed9edca2f5073630c253a8eff3757ef0564156c935163501e7f512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 163 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang