Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Candy's Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Anne Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 25 resensies vir Candy's Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Lindy O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet. Lovely staff and hosts. Most beautiful place on Vaal Oewer.

So quiet and relaxing with an amazing view of the river. Loved the hosts. Chef prepared excellent hearty meals. Also, a very friendly barman. Bar built on water so you sip your cocktail overlooking calm river. Thanks much. P.S. Well-kept gardens all over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Lindy, many thanks for your wonderful review, and I'm so glad you enjoyed yourselves. I am very blessed with my staff. We hope to see you again soon. Kind regards, Anne and the Candy's team.

Candy's Lodge
Linda O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Linda O

Uiters teleurstellend vir die prys wat ons betaal het.

Klippaadjies is ongelyk en moeilik om op te loop. Die Executive Suite het nie voldoen aan veiligheidvereistes nie. Daar is geen relings by die trappe nie en die teëls op die trappe na die badkamer is glad. Die sitkamer was ingerig vir ekstra slaapplek, alhoewel ons net 3 mense was en daar was twee kamers (sonder kaste). Daar was geen televisie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Linda
Many thanks for your review and I'm so sorry for your bad experience. Sadly we are not wheelchair/walker friendly and have never claimed to be. You said that you mentioned in your enquiry that you had your 87 year old mother with you who uses a walker, but I can find no record of that. I also advertise on my website that the rooms do not have TV in them, but there are TVs in the pubs. I have offered you a free weekend for when you don't have your mother with you, and when you refused, I did refund you.
Kind regards
Anne

Candy's Lodge
Maleho Jafta O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maleho Jafta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

It was nice and quiet. The host was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Dear Maleho

Thank you so much for your lovely review. We look forward to hosting you again soon! Kind regards from Candy's team.

Candy's Lodge
Professor Adriaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Professor Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Thanks, and I will give the staff 5 stars. They are friendly, gracious, and humble. The service is excellent, and not to mention the great food and the experience of being on a cruise on the river. Please can you add this to the review? Thanks to the staff, it was awesome to have met you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Dear Adriaan,

Thank you for such a wonderful review. We look forward to hosting you again soon! Kind regards, Candy's team.

Candy's Lodge
Corne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Corne H
Gesin met klein kinders

Baie vuil met beperkte geriewe.

Braairooster baie vuil, kon nie daarop braai nie. Yskas ook nie baie skoon nie. Beperkte kombuisware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Corne
Thank you for your honest review and my apologies for the condition you found the lodge in. I have just had to take the lodge back from someone who had signed a rental agreement for 18 months, as well as a sale agreement, and who ended up not paying me. I was shocked by the condition of the place as well, but already in the process of getting our beautiful lodge back to the condition it was before. Next time you book, I will be offering you a discount for all the discomfort you endured.
Kind regards
Anne

Candy's Lodge
Rikesh R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rikesh R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Never again at this place from this past weekend's experience.

My wife and I will never visit this place again. The cabin 1 that we stayed in is OK, not bad, but the bathroom is in a terrible state. Cleanliness is 0 for us. I asked to move to another room the next day and the cleanliness in that room was worse. The drain for the shower was not working. The basins in both rooms are dirty and looked like they have never been cleaned in 2 months or so. Overall we expected to have a nice weekend but my wife was so unhappy. The staff (manager) was a nice guy, but the place to stay I would not recommend again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Dear Rikesh.

We value your review and take full notice of your grievance. I would have expected you to come immediately and address the issue directly, and we could have handled it there and then and made your experience enjoyable or we would have come up with another solution to have made you happy.
We are sorry that you have had a bad experience. We have double-checked the shower drain, and it is fully functional. 
As for the cleanliness part, we do make sure that our place is clean and once again express our sincere apology that this was not to your satisfaction.
Also, our place is rustic, and we are in the process of  upgrading after we had to endure the closure during Covid. Often, guests mix the rustic or older finishes with it being not clean. 

Nonetheless, we value your input and will strive to be better and keep our doors open so we can keep our staff employed. 

Thank you
Haroon Emam
Candys lodge Vaaloewer

Candy's Lodge
Joseph M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Owners are welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, omdat ons nie maklik gepla word deur goed nie, maar ongerieflik a.g.v. 'n paar redes.

Toe ons daar aangekom het, was ons gemaklik ontvang. Toe ons wel in die kamer kom was die skottelgoed wat op die rakke was vuil, olierig en onaangenaam. Self die skottelgoedrak waarop ons die skoon skottelgoed moes pak was vuil en moes gewas word. Daar was geen spons nie, net 'n staalwolbolletjie wat ontsettend vuil was en ons moes gaan vra vir 'n sponsie. Die messegoed is minimaal. Een skerp mes, een wynglas. En een stel eetgerei van normale messegoed per persoon. Geen braaitang, geen spaan, niks om fisies mee kos gaar te maak in die pan behalwe 'n vurk nie. Die stoofplaatjie wat verskaf is werk net die een plaat en vat verskriklik lank om warm te word. Die foto's van die lodge en hoe dit regtig lyk kan verleidend wees. Dit is aansienlik meer verouderd as die foto's. En baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Good day Theunis, Thank you for your honest review. We are sorry that you had such an experience and we are attending to the issues mentioned with immediate effect. As a gesture of goodwill we offer you a discounted stay on your next visit and will most certainly look forward to hosting you.
Kind regards, Haroon Management.

Candy's Lodge
Janine G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G
Gesin met klein kinders

Comfortable.

We enjoyed our stay. Where the car is parked is some distance from the chalet which makes carrying luggage a bit tricky and when there are other guests they pass your chalet so not that private, but there is a nice playground for the kids and everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homely!

Anne and her staff make you feel like you are at home. The pub is awesome, we made many new friends and look forward to coming again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Michelle
Thank you so much for your lovely review. We look forward to hosting you again soon!
Kind regards
Candy's team

Candy's Lodge
Graeme M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Well situated getaway weekend.

Candy's Lodge is well situated and quite easy access once you get there. There was constant activities taking place on the river during the weekend for all to enjoy such boating for the extreme and fishing for the relaxing visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier en baie vriendelike personeel. Hele paar visse ook gevang!

Mense met treilers of 'n groot opstel vir visvang sal nie gemaklik kan visvang binne Candy's Lodge self nie, maar eerder op die oewer buite die logde. Dis net omdat 'n mens nie die treiler kan parkeer by jou visvang site nie. Daar is parkering naby maar 'n mens sal alles moet indra. Lapa 3 se badkamer was bietjie ongemaklik met trappies en min spasie maar vir 'n naweek weg sal dit nie so baie pla nie. Ons het ons naweek geniet en lekker visgevang. Dankie aan Anne en haar broer en groete aan klein Prinses Daisy die woef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Dear Lindie
Many thanks for your review, and for your honesty. I will give Princess Daisy a hug from you! We look forward to hosting you and your family again soon.
Kind regards
Anne and the Candy's Lodge team.

Candy's Lodge
Regina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuine en omgewing regtig netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Dink net hulle kan regtig bietjie aandag gee aan die houthuisies, die badkamers is probleem, baie verouderd, kort bietjie opgradeer. Anders het ons regtig lekker gebly, my man het ook voorstel aan Allan gemaak oor ekstra rak vir kombuis-gedeelte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Beskikbare eetgerei is vuil. My man het 'n bord van die rakkie afgehaal om te gebruik maar kon nie omdat daar nog vet aan die onderkant van die bord vasgesit het. Messe, vurke vuil en houer waarin dit is was vol stof en krummels. Die vensters van die eenheid is vuil en badkamer ook vuil. Kon sien dat die toilet nog vuil is asook stort. Dit is moeilik om kos voor te berei (broodjies smeer of net kos op te skep - geen werkoppervlaktes nie) en skottelgoed te was aangesien daar nie geriewe soos 'n kombuis in eenheid is nie (geen wasbak nie). Ek dink dis nie moontlik om selfsorg te wees in eenheid nie. Boonop kon ons nie die restaurantfasiliteite gebruik nie aangesien dit met ons meegedeel is met aankoms dat daar 'n groep van 34 mense is waarvoor hulle cater vir ontbyt en middagete maar die restaurant sal vir ons ander gaste gesluit wees. Ek meen wat gaan van hulle afval om vir 2 ekstra gaste aan te bied of ons ook wil eet - ons betaal immers daarvoor. Die eenheid kort ook aandag, hout vrot en mens kan sien die huisie kort aandag. Later is gevra of ons na 'n ander eenheid wil skuif verder van die geraas af en ons wou graag, maar is toe gesê ons kon nie omdat daar mense die dag wat ons uitgaan inkom in daardie spesifieke eenheid. Dus die eenheid het leeg gestaan net omdat hulle dit nie wou skoonmaak as ons uitgaan nie omdat hulle cater vir hulle 34 gaste - hulle is te besig. Ons kon glad nie slaap nie omdat daar die hele tyd dag en nag mense by ons eenheid kuier, praat, teen die eenheid stamp of klop en daar die hele tyd mense verkeer om ons is - die hele tyd. Ons het geen privaatheid gehad nie. Ek voel die eienaar kon ons laat weet het van hierdie groep mense wat die oord geboek het en of ons nog belangstel om nog daar tuis te gaan. Die lodge het ons glad nie in ag geneem nie, ons is ook betalende kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy M

Had fun, though there was electricity problems the whole Saturday afternoon and Sunday morning.

We enjoyed our stay, though our chalets were a bit far from each other - this made unnecessary up and down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, naby aan natuurskoon.

Vreeslike lekker kuier. Vaaloewer het alles waarna jy soek. Selfs 'n supermark op die perseel. Candy gee uitstekende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Deon S
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Die ontvangs baie vriendelik en opreg. Die lodge was gekies omdat aktiwiteite was wat aanbeveel was, wat egter die grootste terleursteling was van die naweek. Bote en jetski's maak hengel onmoontlik en is 'n kostante verpesting van so vroeg as half ses in die oggend tot sewe uur in die aand. Yskas maak nie koud nie en die stort se water het so gestink dat dit ook heelwat onplesierig was. Geriewe benodig definitief instandhouding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Deon
Many thanks for your review, and I'm so sorry you were disappointed. As per our verbal conversation about the excessive boats on the water, unfortunately, your weekend was the one weekend per year that all the boats were out due to the first official opening of the river since the Covid hit. I did send you a WhatsApp asking you to join in the festivities. I have since taken this matter up with the boat club and am awaiting a reply. As for the quality of our water, we have our own water reticulation plant in our village due to the fact we are too far away from town for them to lay pipes. Unfortunately, we fall under Emfuleni Municipality which is currently under administration due to corruption, and very rarely they don't have the money to pay for chemicals for the water, and when this happens we band together as a town and raise the funds to buy the chemicals ourselves. We can count ourselves very lucky that we are on a part of the river which is not affected by the sewerage problem that is found above the barrage. Our Ratepayer's association is in constant battle with the municipality over the state of our water, but I guess once again, we can count ourselves lucky we have water.
Kind regards
Anne

Candy's Lodge
John V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Great and peaceful.

Enjoyed the place a whole lot! Will definitely be going back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We look forward to hosting you and your family again soon.

Candy's Lodge
Hajiera M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hajiera M
Gesin met tieners

Wonderful stay during these challenging times.

We enjoyed the tranquility along the river. Had peace of mind that Covid protocols were adhered to. It was lovely coming out but still having the sense of security of being in your safe space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Hajiera

Thank you so much for your lovely review, and we look forward to your next visit.

Kind regards,

Anne and the Candy's Lodge-team

Candy's Lodge
Eurika D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n kort naweek wegbreek.

Ons was naby aan die rivier, die blyplek was netjies. Die eienaars was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Hi Eurika,

Many thanks for your kind review. We look forward to hosting you again soon.

Kind regards,
Anne and the Candy's Lodge team

Candy's Lodge
Jeannette M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette M
Gesin met tieners

Very pleasant stay.

The staff are fantastic. So friendly and helpful. They make the place. Lovely view from the bar. River is beautiful. The accommodation needs to be modernised though. Please replace the plastic kettle and shower handle in the bath with cleaner versions. There was body lotion on the cupboards with handprints all through it. Various parts of the kitchen need to be modernised. Otherwise a lovely friendly pretty place. Expensive to launch boat, so thank you for the offer of a free day. Sadly we needed to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgina N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Georgina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ver van als. Nie ’n aangename reuk in cabin nie.

Nie baie skoon en netjies nie. Badkamer nie goed skoongemaak nie, daar was 'n reuk in die cabin soos muf. Ver van swembad en rivier af. Lakens het merke op gehad. Word nie inspeksie vooraf gedoen nie. Net as die plek verlaat word. Als word afgepluk en getel. So asof mens 'n dief is. Hoekom was dit nie met die aankoms ook gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

I would like to apologize for your bad experience at Candy's Lodge in February.

I must say I was surprised to receive this review, as all our reviews since I have done the upgrade, bar none, have been fantastic.

I sent you a welcome message on WhatsApp. If you had just sent me a message asking me to come and see the state of the cabin I could have done something about it immediately. Please be assured that my manager goes through every unit on the morning before the guest arrives, and checks that everything is in order before he sanitizes the unit. He says that he never received a complaint from you either. Unfortunately, due to past experiences, we do have to check everything before the guest is refunded their deposit if they paid in cash, which can make one feel uncomfortable.

With regards to the distance between the cabin and the water frontage, I do advertise that the distance is 100 m in my advertising, and I also gave you a number for a gate that you can phone and the gate will open up, that you can drive down into the water frontage if you have too much to carry.

Candy's Lodge
Johan F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Gesin met tieners

Baie rustig en skoon en grasperke is baie netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang en na ons eenheid geneem waar alles gewerk het en netjies en skoon was. Staf was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beveel die restaurant aan, kos was baie lekker, staf by kroeg baie vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Candy's Lodge se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Johan, and we hope to see you again soon.

Kind regards
Anne and the Candy’s Lodge team

Candy's Lodge
Anita J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita J
Gesin met tieners

Personeel vriendelik en behulpsaam.

Visvangarea baie bebos en bote ry heeldag naby oewer verby. Die kombuisie nie goed toegerus. Instandhouding nie op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier saam die locals wat na die Wharf pub toe gaan.

Baie stil en rustige plek. Kan afskakel as jy daar is. Kan lekker visvang ook en ’n lekker bier by die Wharf pub gaan drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierstraat 2, Vaaloewer, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ca9c03d359af9d479f5f44191ed04e4d7666716f84b3a70a28e9fe66ed7c6603704647bfe60cf7fe758b2a500402525174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 2 River Street Vaaloewer 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.738813623574 27.60227361067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem