LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Canyon Cottage | LekkeSlaap
+24

Canyon Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540 Walkersons Privaat Landgoed, 10 km buite Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Canyon Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vakansiehuis op die eksklusiewe en veilige Walkersons Privaat Landgoed, 10 km oos van Dullstroom. Hierdie karaktervolle selfsorgvakansiehuis is een van die oorspronklike vissershuisies wat op die landgoed gebou is, dit is in die bolope van 'n pragtige kloof versteek en skuil tussen hoë bome direk op die rivieroewer.

Die kothuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die aangrensende leefarea is gerieflik ingerig en beskik oor 'n oopplan-eetarea, -sitarea en -kombuis wat na 'n stoep met 'n losstaande braai en dek wat oor die water hang lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus.

Steek die kaggels aan vir 'n gesellige en warm atmosfeer, en geniet kwaliteittyd saam met familie en vriende in hierdie rustige, afgesonderde kothuis.

Gaste word uitgenooi om van die stadsgedruis te ontsnap en in die berge en valleie van Mpumalanga se pragtige platteland te kom rus. Die golwende, plattelandse heuwels van die Hoogland-platorand en vars berglug wag op gaste.

Bespreek 'n ontspannende spa-behandeling of sit aan vir ete in die eksklusiewe Walkerson's Hotel. Bespreek 'n uitstappie by die Dullstroom-perdrysentrum op die landgoed en ervaar die natuurskoon van die platteland op die rug van 'n perd. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit stap, voetslaan, wild- en voëlkyk, bergfietsry, piekniek en kunsvlieghengel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Canyon Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Canyon Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R540 Walkersons Privaat Landgoed, 10 km buite Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Canyon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540 Walkersons Privaat Landgoed, 10 km buite Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764dd04ad8a40327c65201736b4149d8a836a803f77248ebe6f94249be64eeef169df490bb6e5aca9f897097a6aa8921b3c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate 10 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.356214728563 30.172894504299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!