Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Lodge

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Lodge, Fish River Canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 410 R4 599 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Canyon Lodge is 'n groen oase wat versteek is in die geharde appelkooskleur-klooflandskap. Hier kan gaste stil raak en wegbreek van die gedruis van hul daaglikse roetine. Sodra jy om die finale draai in die pad kom sal jy die eeue-oue plaashuis sien waarin die ontvangs geleë is. Die ou plaashuis word omsoom deur lowerryke groen plante en bougainvillaea-blomme. Daar is 'n uitsig oor 'n poel aan die een kant en 'n lieflike stukkie stoep aan die ander kant.

Elke chalet is uniek gebou om soomloos saam te smelt met die klippe en landskap en die buitenste gevoel na binne te bring. Die swembad is 'n kort entjie se stap van die hoofgasteruimtes af, maar 'n besoek hieraan beloof onbelemmerde uitsigte oor die omgewing.

Die ikoniese Visrivierkloof se uitkykpunt is net 10 km van die lodge af en begeleide uitstappies is beskikbaar daarheen. Buiten dit is daar natuurritte in die bewaarde natuurpark, Gondwana Canyon Park, wat toegang bied tot die unieke ligging van die omgewing. Hier sal gaste inheemse plantegroei sien sowel as 'n verskeidenheid wild insluitend die gemsbok, sebra en kameelperd.

Die meeste van die lodge se elektrisiteit word deur sonpanele voorsien. Alle water word hersikliseer en weer gebruik om seker te maak ons oase bly luisterryk en groen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Canyon Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Ligging

  • Canyon Lodge, Fish River Canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Canyon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf R5 410
R5 410 R4 599
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 410
R5 410 R4 599
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Lodge, Fish River Canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19ab3fa35914c4cce727814301c3cf0b4c78db5beb48d3d7730eb8d62ddcb6a5dc672fb3b2dd8e6230998a2d9fb6bdf95c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 410 nouVanaf R4 599 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Canyon Lodge Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.663610765673 17.780715868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem