Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Canyon Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every single moment.

Absolutely wonderful location and extremely friendly and efficient staff and management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig B
Gesin met tieners

Great oasis in the vastness of Southern Namibia.

Great spot, service was excellent and very friendly. The short sunset walk to the koppie is a must. Rooms were great - just wished we had stayed longer than 1 night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en besonderse plek weggesteek in klip gebertes met besonderse view. Beslis 'n moet vir enigiemand wat die area besoek.

Pragtige bestemming so tussen die klip gebergtes. Blyplek heeltemal iets anders en besonders. Jy voel half een met die natuur met huisies binne wat alles so om en saam met die klip vorming gebou is. Plekke binne baie netjies en ten volle toegerus met krag en lugversorgers. Personeel baie gaaf en behulpsaam. WiFi-opvangs net nie in kamers, maar wel ontvagsarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie mooi uitsig, skoon, netjies, mense is vriendelik, baie lekker gekuier, mense behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met vriende

Pragtige huisies in oase, omring met majestueuse rotsstapels, groen grasperke en mak wild. Plek om net stilte en ruimte te geniet.

Swembad, lugversorging, WiFi net by hoofkompleks, egter daaglikse beperking van 100MB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canyon Lodge se terugvoer

Dear Fanie,
Thank you for the rewarding feedback. It will be shared with the lodge staff.

Canyon Lodge
Vanaf R5 410
R5 410 R4 599
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 410
R5 410 R4 599
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 410
R5 410 R4 599
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Lodge, Fish River Canyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19ab3fa35914c4cce727814301c3cf0b4c78db5beb48d3d7730eb8d62ddcb6a5dc672fb3b2dd8e6230998a2d9fb6bdf95c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 410 nouVanaf R4 599 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Canyon Lodge Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.663610765673 17.780715868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem