Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Roadhouse Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Canyon Roadhouse Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
John C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Absoluut wonderlik!

Rustige atmosfeer, goeie gasvryheid en diens. Swembad bied goeie verligting in die hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kampeerplek en goeie fasiliteite.

Kampeerplekke is mooi, die omgewing is pragtig, daar is goeie WiFi, skoon ablusiegeriewe en oulike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot and well maintained. Ablution block was superb. Staff very helpful and friendly.

African adventure to the canyon, this is a great sleepover spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kampeerplek. Sou graag indien moontlik vroegtydig 'n spesifieke kampplek wou kies.

'n Heerlike kampplek. Diens in restaurant, asook spyskaart kan opgradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike weer, besienswaardighede pragtig.

Etes in restaurant was heerlik. Oulik met so baie detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring. Ons kom terug!

Ons het heerlik op kampplek 10 gekamp. 'n Fantasiese afdak het baie gehelp. Badkamers is beautiful en silwerskoon! Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Gesin met klein kinders

Besonderse lekker kampplek - hoogs aanbeveel.

Die staanplekke is besonder groot. Ons kon met gemak en genoeg afstand tussen ons 2 'off road trailers' op een staanplek kry (nr 9). Die badkamers was deurgaans silwerskoon en natuurlik is die restaurant 'n belewenis en lekker kuierplek. Elke staanplek het sy eie braai en kraan met 'n behoorlike lig oor die braaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, puik kos naby besienwaardighede.

Goeie skoon geriewe, staproetes, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent - from the camping facilities, location to our meal at the restaurant. Staff were super friendly and efficient.

I would recommend without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anne-marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in mooi omgewing.

Kampplekke is ruim en ablusiegeriewe netjies en skoon. Dis net baie duurder as enige ander kampplek waar ons tydens ons reis oornag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Saam met vriende

Lekkerste stop net na die grenspos.

Baie lekker en rustige plek net na die Nakop-grenspos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi F
Saam met vriende

Heerlike kampplek

Ons het die Fish River Canyon gaan stap en dit was die beste verblyf wat ons kon kry. Sal dit definitief voorstel. Veilige parkeerplek vir die voertuig en daar was 'n diens om ons by die voetslaanpunt af te laai en weer op te laai na die stap. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin O
Saam met vriende

Awesome place.

Really a refreshing place to stop over. The place is just great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Canyon Roadhouse Campsite se terugvoer

Thank you for the positive feedback.
We hope to welcome you soon again, maybe on another property of the Gondwana Collection Namibia

Canyon Roadhouse Campsite
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse Campsite, Visriviercanyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMF9wYkxsmFXcOAXk2U5AUEL12J4NzF4VhAzZGAheFt6CPjikQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Canyon Roadhouse Campsite Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523824824284 17.814344712164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem