Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Cape Capsules Backpackers & Pizzeria
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Michelle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Enkelreisiger

Fantabulous ️.

Great value for money a Fantabulous awesome welcoming place to stay ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria se terugvoer

Hi Michele,
It was absolutely awesome having you here. Hope that the USA visa comes through and makes all your dreams come true.
Much love Maryna, Mike and the Rest of The Team

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria
Thea-marie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea-marie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area, vriendelike mense.

Baie vriendelike mense wat regtig baie goeie diens gee. Was 'n nuwe ervaring vir my en my man die eienaars het dit 'n wonderlike ervaring gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria se terugvoer

Ons is baie Bly dat Julle twee ‘n lekker tydtjie agter die rug het dis mos hoekom die Engelse dit ‘n Honeymoon noem ! Alles wat mooi en goed is Vir beide van Julle mag Julle pad saam lank - goed en vol liefde wees ! Maryna - Mike & Personeel April 2023

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria
Juanica D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanica D
Saam met vriende

Baie aangenaam eienaar vriendelik.

Vriendlik en behulpssaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria se terugvoer

Hi Juanro
Dit was lekker om julle hier te gehad het, jong beskaafde kinders is soos pêrels. Ek is seker julle het die Kaap geniet. Ons sien jou op jou next “pass” onthou single capsules. Groete, Maryna en Mike.

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria
Sarel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel V
Enkelreisiger

Skoon, kompak, gemaklik.

Gasvryheid tel nog hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria se terugvoer

Dankie Sarel ! Dit was lekker om
Jou hier te hê ! Ek hoop jy het goed gestap en jou mylpyl behaal ! Vriendelike Groete Cape Capsule Back Packers MUIZENBERG

Cape Capsules Backpackers & Pizzeria
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royalweg 43, Muizenberg, Kaapstad, 7966, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd4718d4afb3b7467935e11f955ac08167933207699637ca4a53fe1835ce7f5f8c7b51eda44f48950fe75a0e869015d904f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 43 Royal Road Muizenberg 7966 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.103488849147 18.47686304051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem