+18
Selfsorg in Strand

Cape Collection - Hibernian Towers 904

7 gaste

4 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hibernian Towers 904 is in Strand, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, stranddoendinge en besienswaardighede.

Die ruim woonstel op die 9de verdieping het lugversorging en 'n pragtige uitsig. Dit beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamer het elkeen 1 enkelbed en die vierde kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV en gaste kan met hul eie Netflix-rekening aanteken. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.

Daar is veilige kelderparkeerplek op die perseel.

Hibernian Towers bied meer as net verblyf. Daar is 'n binnenshuise, verhitte swembad, 'n binnenshuise gimnasium, restaurante, spa, skoonheidsalon en 'n geriefswinkel. Die woonstel is oorkant die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 98

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 904 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91fdd9cbc4aca622164c44c5176c77414b5a26ac1cce9537baf37a1ea012d948eeca24732fad8c7629e08ae36ae9ca9e8db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang