Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Flame Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joseph and Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Cape Flame Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wikus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende diens, die personeel (veral Michelle) was uiters behulpsaam, die ontbyt was baie goed. Ek sal Cape Flame Guest House sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleze M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleze M
Besigheidsreis

Wendy was baie vriendelik, en gaaf.

Ligging is baie goed en naby alles. Baie welkom gevoel en Wendy het my by die deur ontmoet en altyd beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Beste Marleze

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou by ons te het en weet dat jy altyd welkom is hier.
Baie dankie vir die bederfie.

Vriendelike groete,
Wendy

Cape Flame Guest House
Annelize G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G
Gesin met klein kinders

Felt right at home!

I loved my stay at Cape Flame. The staff are so friendly. Accommodation is super spacious and very comfortable. We are returning next week and can't wait! See you guys soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie S
Enkelreisiger

Stunning!

I cannot emphasize enough how helpful, attentive and awesome Lisa and Michelle were during my stay of 10 days. They were incredibly accommodating to my needs and so thoughtful. The accommodation was really pleasing with a patio and swimming pool right outside my door. As a single traveller it was completely safe at all times. A generator kicked in to cover those load-shedding times which was very much appreciated. I really enjoyed my stay and would certainly not hesitate to recommend Cape Flame Guest House to others!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Good day Nathalie, we are so glad you arrived back home safely and best wishes ahead for you and the business. Thank you so much for taking the time to reflect and give us feedback on your experience. It gives us real joy to know that it contributed to you having a pleasant stay and well-deserved rest. We certainly appreciate the positive feedback on Lisa and Michelle. As always, we are proud of them. It was great meeting you as well and trust that in future we will catch up again. Stay blessed and stay safe. Alicia

Cape Flame Guest House
Clara B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara B
Gesin met klein kinders

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Beste Laurie,

Namens die Cape Flame span, baie dankie vir die wonderlike terugvoering ontvang. Ons het jul tydjie met ons geniet en hoop om julle weer te sien.

Beste wense,
Zita

Cape Flame Guest House
Quintus K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en ruim verblyf. Goeie en vriendelike diens.

Cape Flame bied goeie waarde vir geld met ruim en netjiese verblyf in 'n baie goeie ligging. Diens was baie vriendelik en behulpsaam en altyd aanwesig om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Geagte Quintus K

Namens die Cape Flame span, baie dankie vir die wonderlike terugvoering ontvang. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer welkom te heet.

Namens die span, beste wense vir 2018.
Vriendelike Groete

Zita

Cape Flame Guest House
Amos M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional.

It was a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Dear Amos

On behalf of our Cape Flame team, thank you so much for the very generous feedback received. We appreciate your time and input provided.
Wishing you a wonderful 2018 and look forward to having you back again soon.

Yours in hospitality
Zita

Cape Flame Guest House
Eloize V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize V
Enkelreisiger

Central to everything, dedicated to your comfort, happiness and most awesome staff.

Cape Flame Guest House is a fantastic place to go to. From your arrival to your departure you are treated like family. Staff extremely friendly, helpful and always ready to assist you in any way. I had a great time there, their rooms are awesome, well kept and very clean. I would definitely go there again if I go to PE again. I recommend Cape Flame Guest House to anyone going to PE for business, holiday or just for a day. Thank you Cape Flame and LekkeSlaap for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Dear Eloize,

Thank you so much for the very detailed and generous feedback provided. I will most certainly share with our team and I know that they will be motivated by your kind inputs.
Wishing you a wonderful 2018, hope to have you back again soon.

Yours in hospitality
Zita

Cape Flame Guest House
Rudi P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi P
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Vriendelike staf veral Lerato was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Groete Rudi,
Baie dankie vir die terugvoering. Lerato is beslis 'n aanwins vir ons maatskappy en ons wens jou alle sterkte toe in 2017.
Met vriendelike groete
Zita

Cape Flame Guest House
Annelle M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelle M
Besigheidsreis

Skoon en gemaklik.

'n Heerlike, rustige atmosfeer met skoon en gemaklike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Beste Annelle

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hele span by Cape Flame waardeer die mooie woorde en ons sien graag uit na jou volgende besoek aan ons.

Met vriendelike groete

Cape Flame Gastehuis

Cape Flame Guest House
Barbara B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie aande geslaap met ontbyt.

Puik diens, puik ontbyt. Het gevoel die prys was bietjie hoog. As jy 'n ligte slaper is, moenie in kamer 1 slaap nie. Jy hoor deurklokkie en gesprekke by ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Sjoe Barbara, baie dankie vir die terugvoering - ons waardeer dit baie. Ons sien uit aan julle volgende besoekie aan ons.
Met vriendelike groete.

Cape Flame Gastehuis

Cape Flame Guest House
Karen N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Besigheidsreis

Uitstekende vriendelike diens en pragtige fasiliteit.

Dit was 'n baie aangename verblyf met uitstekende diens pragtige kamers en keurig voorbereide en smaakvolle ontbyt. Die badkamer het 'n reuse bad en ek het soos 'n prinses in die bad gevoel. Daar was absoluut niks waaroor ek nie 100% tevrede was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Beste Karen,

Vreeslik baie dankie vir die mooie woorde. Mildred, ons sjef, is baie trots op haar werk en sy is in die wolke oor jou terugvoering.

Tot 'n volgende keer.

Groete,
Cape Flame Gastehuis

Cape Flame Guest House
Coenie K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie K

Lekker gebly by Cape Flame.

Kamer 2 is groot en ruim, en die beddens slaap lekker. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dis dalk effe duurder, maar waarde vir geld. Ons sal graag op die eerste vloer wou bly met meer van 'n uitsig, dalk 'n volgende keer. Al rede waarom dit nie 5/5 kry nie is dat ons 1. wegneemetes bestel het die eerste aand, en hulle het nie sout saamgestuur nie - omrede die gastehuis vroeër sluit oor 'n naweek, het ons nie toegang gehad vir sout of peper nie - dalk kan julle dit in die kamers beskikbaar maak of selfs dan net buite iewers los vir gaste se gebruik. Dis eintlik die wegneemete plek se probleem, maar wel, ons was sonder sout. 2. Ons het nie 'n tweede kamerjas gehad nie, en dis nie gebring nadat ons versoek het nie, dis egter nie veel om oor te kla nie. Dis naby aan die toeriste aantreklikhede en ja, ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik!

Fantastiese verblyf; sal beslis weer by Cape Flame bespreek. Kamers word altyd skoon en netjies gehou. Ontbyt was elke dag 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cape Flame Guest House se terugvoer

Baie dankie Willem.
Ons sien uit na julle volgende besoek aan Cape Flame.

Met vriendelike groete
Cape Flame Gastehuis

Cape Flame Guest House
Herbert H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer hier kom bly.

Ek sal weer hier kom bly. Die persoonlike aandag en puik diens het my beindruk

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Laan 8, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NzNlZDczLTk1YTktNDM2Yi05NzdjLTBmNDI4MGVkZTMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 8 7th Avenue Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.986233031249 25.667167156935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem