Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Karoo Guesthouse is In Beaufort-Wes, tussen Johannesburg en Kaapstad, geleë. Dit bied 'n romantiese en unieke gevoel van styl in die hartjie van die Groot-Karoo. Geniet die rus en stilte van dié gastehuis teen die agtergrond van die Nieuwveldberge.

Ons bied 12 luukse, ruim en suite-slaapkamers. Elkeen van ons kamers is toegerus met 100%-katoenlinne, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv, lugversorging en 'n privaat ingang. Die kamers lei na 'n verfrissende landelike atmosfeer in ons bekoorlike tuin met volop voëllewe en beeldskone berguitsigte. Troeteldiere word nie toegelaat nie, kontak asb. die gastehuis vir meer inligting.

Gaste kan ook braaipakkies aanvra en ons braaigeriewe geniet. Dit moet vooraf bespreek word. Die gastehuis het veilige parkeerplek in die perseel, sommige in die skaduwee, agter geslote hekke.

Ons is na aan die plaaslike gholfbaan en die Karoo Nasionale Park geleë. Verder is ons binne maklike bereik vanaf die N1-hoofweg, maar tog ver van die gedruis van die pad, met slegs die klanke van die natuur rondom jou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 179 resensies vir Cape Karoo Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA171ab3ca7e1f5b7d39b8892f649b28b98516c3cbdc786df1c21aaf7b40317bfa11deebcaedb66691112dbb525be2c344dbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 23 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.337121547791 22.576239109039