Cape Point Mountain Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cape Point Mountain Cottage is in 'n natuurbewarea aan die Kaapse Skiereiland, Castle Rock, geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berg en is 'n rustige toevlugsoord.
Dié kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n see-uitsig en 'n kaggel. Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel, stoof, 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis maak van sonkrag gebruik. Daar is buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Cape Point Mountain Cottage is naby Simonstad waar gaste plaaslike restaurante en winkels kan verken. Tafelberg is net 13,8 km ver en daar is verskeie vermaak-opsies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Joel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Point Mountain Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Main-weg, Castle Rock, Simonstad, 7997, Wes-Kaap