+18

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shane S
1 nag
5.0
Aug 2026

Amazing stay and amazing service. Had an amazing stay. Stephanie and Jannie were great hosts. Couldn't ask for better service. They were very accommodating and very friendly. The room was very clean and cosy. I am glad I found this place. Location was perfect as I was entering an event that was around the corner. I will definitely be back again and hopefully stay a bit longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Baie aangename verblyf. Skoon, netjies, veilig en uitstekende gasvryheid! Ek het vir besigheid gereis en was baie beïndruk met my verblyf by Cape Robin. Die akkommodasie was uiters netjies, skoon en baie gemaklik, met veilige parkering wat ekstra gemoedsrus gegee het. Die ontbyt was sorgvuldig verpak, wat dit vir my maklik gemaak het om saam te neem vir my werksdag – ’n baie deurdagte gebaar. Die gasvrou was besonder vriendelik en gasvry en het my welkom laat voel. Ek sal Cape Robin beslis aanbeveel vir enigeen wat Swellendam besoek, hetsy vir besigheid of ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Luuksheid van 'n gastehuis, gerieflikheid van 'n selfsorg. Die oulikste plekkie met die vriendelikste gasvrou. Die kontinentale ontbyt is fantasties. Eenheid is sentraal geleë en loopafstand van die middel van die dorp. Sal die plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiaan V
1 nag
5.0
Jun 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

The host was very kind and the area was very safe. It was nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig ontspanne vriendelike atmosfeer. Baie lekker oornaggeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline G
1 nag
5.0
Mrt 2026

Privaat. Mense wat omgee. Was baie gasvry ontvang. Daar was vooraf 'n boodskap gestuur dat hulle gereed is om my te ontvang. Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Alles silwerskoon. Wonderlike idee vir 'n ontbyt pakkie. Veilige parkering. Miskien kan Cape Robin's B&B daaraan dink om die matrasse te vervang. Ek dink hulle is naby aan die einde van hulle leeftyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Dankie vir julle positiewe terugvoering, dit was lekker om julle hier te trakteer. Dankie ook vir die aanbeveling rakende die matrasse - ongelukkig gaan die matrasse bly! Dit blyk dat die meeste gaste ons (taamlik nuwe!) binneveermatrasse ('spring mattress' / 'bed coils') geniet. As julle beplan om weer te oornag by Cape Robin, laat weet ons betyds, dan kan ons 'n ander plan maak vir julle. Alles wat mooi is vorentoe! Sien ook die skakel na Mattress Warehouse hier onder vir interessantheid, hoop dit werk: https://share.google/4LTAINEZpoWePk4Sl

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Veilig, rustig en naby winkels. Ons het baie lekker gebly en die kontinentale ontbyt die volgende oggend was net so heerlik. Die kommunikasie met ons vooraf en die ontvangs self was vriendelik en flink, en die kamer was toegerus met alles soos in die oorsig beskryf. Die dakwaaier en klein staanwaaier het handig te pas gekom in die middaghitte. Die badkamer word van die kamergedeelte met 'n deur geskei, wat nogal belangrik is vir ekstra privaatheid. Ons voertuig het veilig agter 'n toesluithek gestaan, en as Jannie sy sin kon kry en my bakkie in die motorhuis kon inpas, het dit die nag nog in 'n toesluitmotorhuis ook gestaan. Ons kon vlakby ons oornagplekkie parkeer, wat die hantering van ons bagasie sommer baie vergemaklik het. Opsommend: het ten volle aan ons verwagtinge voldoen en kan ons dit met gerustheid aanbeveel vir reisigers wat 'n oornagplek of selfs langer in Swellendam verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Baie dankie vir julle moeite om so 'n deeglike en waarderende resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Ons vertrou dat julle die res van julle vakansie geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê, en julle is enige tyd weer welkom!

Kirsty B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect. What a lovely stay! The little touches were very much appreciated and the breakfast box was a welcome surprise. After months of backpacking, it's always a delight to have a great shower with hot water, a comfortable bed and pillows with lovely, clean linen, and a quiet, private space to sit and enjoy a glass of wine! Thanks also to Brian, who really went out of his way to help us when we were stuck! Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Hi, we enjoyed having a small part in your adventure! You are most welcome to visit us if you pass through Swellendam again. Thank you for taking the time to send feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962dc9849fa2e34673e0768f215e3579d33bd2431beff047d96be2c6eda8bb03226449b064308c3061a1502b61c704718718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 9 Bronn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024476004021 20.441743333235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang