4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 70 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape Weaver Greyton bied 'n stil wegbreek in 'n tuinkothuis in die hartjie van Greyton. Die kothuis is stapafstand vanaf die dorp se restaurante, voetslaan- en bergfietsroetes en ander besienswaardighede.
Die oopplankothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is.
Die tuin is vol blomme en voëls en spog met 'n ongelooflike uitsig op die berg. Daar is ook 'n stoep met 'n etenstafel, rottangbankie en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig op die berge. Gaste is welkom om die groentetuin en klein vrugteboord aan die voorkant van die kothuis te verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Weaver Greyton het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang