LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Capri 12 | LekkeSlaap
+36

Capri 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-singel 520, Capri 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 417 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Capri 12 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Ramsgate wat smaakvol versier is en met 'n pragtige see-uitsig spog.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in een van die badkamers. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en 'n ingeboude kroeg. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix teen die muur. Daar is gratis WiFi.

Daar is 'n ingeboude gasbraai, 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n pragtige see-uitsig op die groot stoep.

Parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien en dit sluit kelderparkeerplek en 'n ekstra onderdakparkeerplek in. Die kompleks het 'n swembad en bied direkte toegang tot die strand en strandmeer wat net sowat 150 m ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Capri 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Bidstone-singel 520, Capri 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-singel 520, Capri 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b9c6d816ef254cdbaf5535451eba1ac997cc65cf16557526a73eacb3be373dcc06356bd5404b4c068dacdb0b32ac532740?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 417  per nag (plek vir 6) 520 Bidstone Crescent Capri 12 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.88661636972 30.352223211917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!