Caprivi Houseboat Safari Lodge
Beskrywing
Dié eenheid is vir diegene op soek na sakpasverblyf. Daar is 3 enkelbeddens met muskietnette. Die tent het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte vir mans en dames.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Dinner & breakfast
Huisreëls
Verblyf sluit aandete en ontbyt in.
Daguitstappies en pendeldiens op versoek.
Die aardse chalets bestaan uit rietmure en seilgordyne wat na die voorkant oopmaak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet het slaapplek vir 3 gaste, 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook muskietnette en plafonwaaiers in die eenhede. Dié aardse chalets bestaan uit rietmure en seilgordyne wat na die voorkant oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Dinner & breakfast
Huisreëls
Verblyf sluit aandete en ontbyt in.
Daguitstappies en pendeldiens op versoek.
Die aardse chalets bestaan uit rietmure en seilgordyne wat na die voorkant oopmaak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier, muskietnette en 'n en suite-badkamer. Dié aardse chalets bestaan uit rietmure en seilgordyne wat na die voorkant oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Dinner & breakfast
Huisreëls
Verblyf sluit aandete en ontbyt in.
Daguitstappies en pendeldiens op versoek.
Die aardse chalets bestaan uit rietmure en seilgordyne wat na die voorkant oopmaak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the B8, Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang