Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caravan Cove Resort

Oord
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caravan Cove Resort is op die Indiese Oseaan se kuslyn in Rocky Bay, 6,3 km vanaf die vakansiedorp Scottsburgh geleë. Caravan Cove Resort is die ideale vakansiebestemming vir die hele gesin, met pragtige plante, groot skadubome en voëllewe in 'n veilige en aangename omgewing.

Die verblyf word in 'n selfsorg-chalet met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die oopplan-chalet het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook 'n tafel en stoele.

Die oord het wasgeriewe, teerpaaie, 'n beskutte varswater-swembad, 'n plonspoel vir kinders, 'n speelpark en 'n vermaak-area. Gaste kan oor die enkelspoorweg stap om by die strand uit te kom. In spitsseisoen is daar lewensredders en haainette om swemmers te beskerm. Daar is ook rotspoele vir kinders. Doendinge in die area sluit, gholf, tennis, rolbal en muurbal in. Daar is ook restaurante en inkopiesentrums in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marine-rylaan, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2790a7ae1061b91dc95bf7a8851ff2eddb10123a13da83c4243349340c8be1a9928c9a6ceb4e17d3512bfe13d5baaa80e8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) Marine Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.330499473964 30.735026828494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem