12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - B11 Calypso Drive, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hierdie villa is in die Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord 4 km noord van die vakansiedorpie Port Edward. Die oord is teen die tropiese Suidkus van KwaZulu-Natal geleë.
Caribbean Guest House is 'n dubbelverdieping-villa met 'n oopplan-leefarea. Daar is lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Die sitkamer bied toegang tot die patio met 'n braaiplek. Die villa beskik oor 6 individueel versierde slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het en suite-badkamers.
Ons is stapafstand van die ongerepte strand en rivier af en dit is toeganklik via 'n prentjiemooi paadjie deur 'n bewarea. Die verskeidenheid voëlspesies, klein bokkies en Samango-apies wat in die bewarea lewe, kan dikwels van die villa se patio af gesien word.
Geriewe by die oord sluit die volgende in: 'n sprankelende swembad, tennisbane, tafeltennis en 'n klein speelgrond vir die kinders. Gaste kan hul eie bote saambring of by Waterworld (oorkant die rivier) aanklop en hul bote, jet ski's en ander toerusting huur. Die oord bied 24 uur-sekuriteit en 'n 24 uur-sekuriteit. Ons is die ideale bestemming vir buitelug troues en bied wonderskone uitsigte oor die Indiese Oseaan. Jy het ook maklike toegang tot die strand van ons af!
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- B11 Calypso Drive, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caribbean Guest House, B11 Barbados het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B11 Calypso Drive, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang