LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Bela-Bela

Carlana Holiday Accommodation



  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Moffat Road, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Carlana Holiday Accommodation is in die hartjie van Bela-Bela, een van die gewildste toeristedorpies in die land. Ontspan in ons pragtige tuine, lê luilekker langs die swembad of stap na die wêreldbekende warmwaterbron oorkant die pad by Forever Resorts Warmbaths.

Hierdie luukse selfsorg-chalets is ingerig met alles wat jou nodig het, en dit is ideaal vir besoekers wat al die fantastiese besienswaardighede in die omgewing wil besoek. Elke chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, lugversorging, platskerm-TV met DStv-toegang, WiFi en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Daar is puik geriewe op die perseel, soos 'n sprankelende swembad en 'n speletjieskamer. Klop gerus ook aan by ons spa vir 'n massering of 'n gesigbehandeling.

Jy sal nooit verveeld wees hier nie: gaan ry bergfiets, gaan op 'n olifant-avontuur, waterski op die dam, besoek die wildpark en veel meer. Dan is daar ook nog die Mabalingwe Natuurreservaat, Loebies Roofdierpark, Thaba Kwena Krokodilplaas, Waterberg Zipline en 'n hele paar uitstekende restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Sentraal
Kaartbetalings
Persoonlike verwelkoming
Gratis parkeerplek
Goed beligte parkeerarea

Kamers

One Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Toegerus met lugversorging, 1 dubbelbed in die hoofslaapkamer, 1 dubbelslaapbank in die sitkamer vir kinders onder 12, 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket), 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Elke eenheid het 'n toilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 14 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Two Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ten volle gemeubileer en toegerus met 1 dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, 1 enkelslaapbank in die sitkamer vir 'n kind onder 12, 'n platskerm-TV met DStv (Hotelpakket), kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 14 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Teubes P
Saam met lewensmaat
5.0
Great, relaxing. We were very happy with our stay. The unit was much larger than it looked in the photos, very clean, and the staff wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Thapelo M
Gesin met tieners
5.0
Very affordable. The place was neat and very affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Pierre D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan.
Okt 2026
Mbali Pretty S
Gesin met tieners
5.0
I was happy in every way. I was very happy with everything. I liked everything: the rooms, the beds. The unfortunate part is that it wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Pieter E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi plek en baie rustig. Baie vriendelike mense, baie behulpsaam.
Jul 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Teubes P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Great, relaxing. We were very happy with our stay. The unit was much larger than it looked in the photos, very clean, and the staff were friendly and helpful. We also really appreciated having our own secure carport with a lock, as well as a private braai area. We felt this was excellent value for money, especially for four people sharing a two-bedroom unit. The only downside was that the ceiling fan in the main bedroom didn’t work properly, which made the room quite hot. Luckily, we had brought a portable fan with us. It would be a great improvement if each unit had an air conditioner in the bedrooms, similar to the one in the living area. Overall, a great stay and very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thapelo M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Very affordable. The place was neat and very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali Pretty S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

I was happy in every way. I was very happy with everything. I liked everything: the rooms, the beds. The unfortunate part is that it was raining, so my kids did not swim at all. Besides that, I enjoyed everything. I will plan another visit again for two nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie mooi plek en baie rustig. Baie vriendelike mense, baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie mooi, netjies en skoon. Diens was great gewees, sal enige tyd weer teruggaan. Dit was 'n plesier om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodore S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Goeie waarde vir geld. Baie nice plek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Woonstel netjies, gasheer en gasvrou baie hulpvaardig en die vyf dae rustig en goed. Baie lekker gebly. Ana en Carlos is dierbaar, hulpvaardig en vriendelik. Woonstel netjies en omgewing stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Ontspanned. Baie lekker gebly! Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 11 jaar


Ligging

Gaste dink Carlana Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Kinders tussen 0 en 5 bly gratis.
Kinders tussen 6 en 14 betaal 100% van die deeltarief.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

55 Moffat Road, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5920e820cb205a2b364b947f2b70ffd9d3ce3d794ad84284d4786c35eda1105f107bc9ecd48e8c226c82d4c1ef3381cc9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 187 5 1 5 55 Moffat Road Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.88305 28.28707
Soek in 'n groter streek