+22

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Sue N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

We had a wonderful stay and will be returning. We had a pleasant stay at Carmel View. The unit is nicely furnished with homely touches. The kitchen is well equipped. The balcony is wonderful and has a braai, dining area, and ample seating. The view is magnificent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Was die lekkerste tyd ooit, sal enigiets weer teruggaan. Die beste plek ooit met die mooiste uitsigte. Sal weer gaan, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Fantasties en gerieflik. ‘n Pragtige en groot woonstel met die mooiste see-uitsig. ‘n Lekker onderdak balkon waar jy steeds kan braai al reën dit! Regtig ‘n mooi en gerieflike plekkie. Gasvrou baie oulik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Love the view and the setup. Great, this place is a blessing to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madalien P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Hoogtepunt was walvisse wat amper elke dag voor ons gespeel het. Goeie ligging. Goed toegerus. Naby pier vir hengel-entoesias en stapafstand vir kinders na strand en getypoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2025

Lekker ruim woonstel met wonderlike seeuitsig vanaf die braaivleisstoep. Die woonstel is lekker ruim met 2 badkamers en 3 slaapkamers. Die sitkamerarea is ook ruim met gemaklike banke en DStv wat beskikbaar was, was baie nice! Die stoep met braai en mooi seeuitsig is eerste klas. Die veilige parkering vir twee karre is gerusstellend. Ons het egter probleme ervaar met 'n daklek in die hoofslaapkamer, maar ek is seker daar sal aandag gegee word daaraan. Die woonstel was skoon en netjies. Ons het buiteseisoen en in 'n midweek gearriveer en sou dink dat die sleutel dalk bietjie vroeër beskikbaar kon wees. Mens is nogal moeg as mens so ver reis en die gewag tot 14:00 vir die inkloktyd om die sleutel te ontvang was maar bietjie uitputtend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Alna
Carmel View
Baie dankie vir die terugvoer. Ja, ons sal aandag gee aan die water wat lek. Die sleutelopteeltyd kan vroeër gereël word indien daar nie op dieselfde dag gaste vertrek nie.

Michael J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Het nie woorde vir die lekker plek nie. Dit was so lekker en ek en my familie het dit so geniet en die plek was so 'n lekker plek en baie veilig. Sal definitief weer teruggaan na die plek of so 'n plek toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda K
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Alles en nog meer. Dankie aan Jo-Ann vir die beste diens ooit. Die einaars van die plek, baie, baie dankie. Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Baie, baie dankie vir alles. Die weer was nie ideaal nie, maar die verblyf is 'n 110%. Baie dankie vir almal wat ons vakansie 'n absoluute vreugde gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Onvergeetlik lekker. Groot aanbeveling, fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 6)
Bespreek

125 Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5190124b98dc23ca25162526d4264cfea577dd28be0beb516ca33bf1c79886a84409cad6817343abe532c95c9513d90b17b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.866151796438 30.370535999537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang