30% af Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Manaba Akkommodasie by Carrick-A-Rede | LekkeSlaap
+19
+19

Carrick-A-Rede

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R880 R616 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Carrick-A-Rede is 'n selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Uvongo met pragtige onbelemmerde see-uitsigte. Dit is op die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, stapafstand vanaf Lucien Strand, die Blouvlagstrand, die getypel en Margate se geriewe.

Dié dupleks het 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle gemeubileer vir jou gerief. Elke slaapkamer het dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n enkelbed en die sonkamer langsaan het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so jy is meer as welkom om jou dekodeerder en slimkaart saam te bring. Die leefarea lei na 'n onderdak-patio met braaigeriewe. 'n Motorhuis is beskikbaar vir 1 motor en daar is parkeerplek vir nog 'n motor voor die motorhuis.

Carrick-A-Rede reg op die strand geleë en is stapafstand van die 2 hoof-Blouvlagstrande af, winkelsentrums en besienswaardighede aan die Suidkus is net 'n entjie se ry van die woonstel af.

Kom besoek Carrick-A-Rede om jou dosis van ’n see-vakansie in te kry.

Slaapplek

’n Bespreking by Carrick-A-Rede sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Carrick-A-Rede
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Carrick-A-Rede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R880
Vanaf R616
per nag (plek vir 8)
was R880
Vanaf R616
per nag (plek vir 8)
was R880
Vanaf R616
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244f9bc5cab32042cbafd7c0c77884772eed380aa405d51b292acbd05eebbbda2bbe7ba9f6f84fb8c2a6581439acb6805d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, nou Vanaf R616  per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 88 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.854085522919 30.382155477964
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za