Carrow Veld Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Charl G - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig is om lekker te bly.
Patsy M - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met goeie geriewe.
Yolandi C - Des 2023
Algehele gradering
Great stay over for a big family.
Barend F - Okt 2023
Algehele gradering
Alles in plek.
Samantha S - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Angela W - Sep 2023
Algehele gradering
Great stopover.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Thank you for the lovely review, Angela! I'm thrilled that you enjoyed your stay. Warm regards. Diane
Keith W - Jul 2023
Algehele gradering
We were four people on a sporting trip and it met our requirements perfectly.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Hi Keith, many thanks for your lovely review. I apologize for the mix-up with the check-in, but I'm really happy you had a good stay. Warm regards.
Diane
Jorina D - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en perfek geleë.
Sean D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect holiday home in great location.
Gilbert J - Mei 2023
Algehele gradering
Wat 'n mooi plek. Dit het my aangemoedig om iets soortgelyks te bou.
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Privaat pragtige Karoohuis met alles.
Gert C - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag stop na lang reis.
Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en baie stil egte Karoo-atmosfeer, net wat ek nodig gehad het na 'n lang dag van bestuur.
Hanlie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie oulike cottage. Sal graag langer wou kuier.
Lees meerCarrow Veld Cottage se terugvoer
Many thanks for your feedback. There is no bath plug as Graaff-Reinet is a water scarce area and often many people do not respect this and have extensively deep baths.
I will most definitely check on the cleanliness.
Isaura N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Wimpie G - Feb 2023
Algehele gradering
'n Juweel van 'n gastehuis in die juweel van die Karoo.
Hannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice place.
Ronald B - Feb 2023
Algehele gradering
Diane, the host, was very professional and helpful. The home has old world charm, and comfortable.
Liezl C - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Ian W - Feb 2023
Algehele gradering
Die ideaal en ons nuwe voorkeur oorblyplek in Graaff-Reinet.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie die mooi woorde. Ek is so bly julle het dit geniet en ek hoop ons sien julle weer gou-gou.
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie op pad Kaap toe.
Charles V - Nov 2022
Algehele gradering
Value for money.
Herman R - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Johanna Cornelia (nelia) D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflike verblyf.
Daryll P - Jul 2022
Algehele gradering
Nice and cosy, with all the basics for a comfy stay.
Hermien L - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige kothuis en ons het die verblyf baie geniet.
James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Luukse verblyf teen 'n billike prys.
Lees meerCharlien C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagstop.
Willem O - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Theunie C - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Tracey N - Des 2020
Algehele gradering
Loved that we had the whole house to ourselves.
Meryl S - Des 2020
Algehele gradering
Great accommodation.
Elsje V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
The perfect weekend getaway.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Thank you Willie!
I'm really happy you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon
Regards,
Diane
Sanjo R - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful house. Will definitely use this place again!
Delis H - Nov 2019
Algehele gradering
Unieke kothuis so reg in die atmosfeer van die geskiedkundige dorp.
Elaine M - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en so 'n lekker plekkie om saam mense te kuier.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Goeie dag Elaine,
Ek is so bly julle het dit geniet.
David S - Mei 2018
Algehele gradering
Outside appearance was deceiving, inside was all we could want.
Vasthi S - Apr 2018
Algehele gradering
Ons pasgebore baba en rifrug het saam gereis, en met genoeg kamers en omheinde speelplek was hond en baba baie gemaklik by Carrow Veld Cottage.
Sarah M - Jan 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Marie L - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was die swakste verblyf wat ek nog ervaar het sedert ek deur LekkeSlaap bespreek het.
Lees meerCarrow Veld Cottage se terugvoer
Hi Marie.
I really am sorry that you feel this way. As I very clearly explained in the quote when you enquired, I had a double en-suite room available. I also clearly advised that it had a coffee station but no kitchen. I most definitely did not change the quote at any time. The door between the 2 units is securely locked, so there was no need to worry. The unit with the kitchen had been booked out long before. My apologies for this horrible situation. Kind regards Diane Murray
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Ria V - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, skoon en binne stapafstand na alles in die dorp. Geen negatiewe.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde Ria. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het.
Laurinda S - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en eienaar was baie vriendelik.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Dankie vir julle mooi boodskap Lourence! Ons hoop om julle weer gou te sien. Vriendelike groete!
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Martin V - Des 2015
Algehele gradering
Very nice.
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Thank you Martin! I hope that you have a fabulous holiday.
Kind regards,
Diane
Wanda G - Des 2015
Algehele gradering
Fantasmagories!
Carrow Veld Cottage se terugvoer
Baie dankie Wanda.
Hoop om julle weer gou te sien!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom