Somerstrand Akkommodasie by Carslogie House | LekkeSlaap
+28
+28

Carslogie House

B&B
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 7th Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Carslogie House is in die luukse seekantwoonbuurt, Somerstrand, geleë en bied luukse B&B-verblyf. Dit is slegs 200 m van Port Elizabeth se gewilde kuslyn af.

Stylvolle, luukse akkommodasie word in 5 slaapkamers gebied, elk met sy eie badkamer. Al die kamers is rondom die swembad geleë en het tuin-patio's in die skaduwee met privaat toegang tot die swembaddek. Die suites is individueel versier en maak voorsiening vir almal se smaak en behoeftes, insluitend 'n romantiese wittebrood-suite en kamers waar sakelui gratis internettoegang kan benut.

Ontwaak met die wonderlike aroma van varsgemaalde koffie en tuisgebak. 'n Heerlike en gulhartige kontinentale en/of Engelse ontbyt word in die elegante eetkamer bedien. Gaste kan ontspan, lees, vriende onthaal of 'n drankie geniet in die pragtige en ruim sitkamer, wat aan die eetkamer grens. Daar is ook 'n groot soutwaterswembad waar gaste die natuur en son kan geniet.

Carslogie House is op die hoofbusroete geleë wat na 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe lei. Die gastehuis is net 'n paar minute se stap van The Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks en die Port Elizabeth Lughawe af. Die Humewood Gholfklub is net 5 minute ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 11 7th Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 7th Laan, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjZWZmY2I4LWEyYWEtNGZjNy05MThmLTcwZWE3MjI2NTYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 11 7th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -33.9868265 25.6661573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za