LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa a Capri - Cape South Peninsula | LekkeSlaap
+13

Casa a Capri - Cape South Peninsula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grenada Slot, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Victoriaanse bekoring. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge op die Suidelike Skiereiland.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers en dit is smaakvol versier. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die kamers het of 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskas, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor.

Die sitkamer het gerieflike rusbanke, 'n TV met Top TV en 'n klankstelsel. Die leefarea lei na 'n binnenshuise braai-area en gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis. Gaste is welkom om op die patio-meubels te ontspan, dit is agter onder die bome.

Die eienaar woon op die perseel en is altyd bereid om te help met spesiale versoeke. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel. Casa a Capri is ryafstand van winkels, kroeë, restaurante, die strand, Tafelberg Nasionale Park en vele ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa a Capri - Cape South Peninsula sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8 Grenada Slot, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Grenada Slot, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MDhhODkyLWZlYmYtNDBhOS1hZjcwLTUwMjU5ZGZiM2UzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 8 Grenada Close Capri Village 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.13827 18.38902
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!