4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Barika Close Drive, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Casa Bella is 'n lieflike huis in die hartjie van Clarens. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Clarens se dorpsplein. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 2 paartjies of 'n klein gesin wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n toonbank, 'n TV en gemaklike sitplek.
Die huis lei na 'n omheinde tuin met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Barika Close Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Casa Bella het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Barika Close Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang