LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Benri | LekkeSlaap
+27

Casa Benri

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Casa Benri
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stefanie G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, maklike verblyf in 'n baie mooi plek.

Ons het vir 4 nagte by Casa Benri bespreek en dit was fantasties. Ons was lekker naby aan die strand en die verblyf is netjies en baie goed opgepas! Dankie Nanto! Jy sien ons vir seker gou weer!

Casa Benri's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie Stefanie.
Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer, en julle hondjie was stroop soet.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Casa Benri
Stephanie B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weggesteek in 'n pragtige klein woud!

Baie lekker gebly in die stil weg gesteekte huisie in die bos! Baie voëllewe en ons woefies kon saam ons bly! Netjies en skoon en baie ontspannend!

Casa Benri's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Stephanie. Dit was 'n groot plesier om julle, met julle honde kinders, te akkommodeer!

Casa Benri
Kristina L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant. The owner was extremely friendly and helpful.

Beautiful beaches and nature. Wonderful hospitality and lovely clean accommodation.

Casa Benri's terugvoer

Thank you so much for your positive feedback, Kristina. It is much appreciated.

Casa Benri
Venessa P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa P
Gesin met tieners

'n Juweel van 'n plek.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dankie Nanto vir alles. Dis baie stil en rustig, met allerhande voëllewe wat gehoor en gesien kan word. Die naggeluide is iets om te beleef. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Casa Benri's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Casa Benri
Carienne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carienne V
Saam met vriende

Heerlik rustig, pragtige natuurskoon.

Vriendelike diens, baie netjiese en skoon eenheid.

Casa Benri's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Casa Benri
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cycad A 1, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30244e6080083783045e6677ebc99e6f148c521e190758077a5bf7f5b51ddcf122e2d4c7fe1b34e062a0a14e617a3083acc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 A Cycad Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -28.966455 31.750155
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!