Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Bianco

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Margitta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jare op LekkeSlaap 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Casa Bianco
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Angelique F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Lekker gekuier om die tafel by die braai. Goeie herhinneringe gemaak.

Wat 'n lieflike plek! Alles wat mens nodig gehad het, was daar. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Gesin met tieners

Lekker wegbreek uit die stad.

Die huis is baie goed toegerus met baie spasie en ruim kamers met genoeg pakplek. Die toe stoep met die braaiplek maak 'n lekker kuierplek. Met die bitsige hitte en beurtkrag het die kinders wel hulle WiFi en lugversorging gemis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Waarde vir geld. Beveel sterk aan.

Ons het 3 aande gebly saam met die ou mense. Almal het saam gestem dat Casa Bianco 'n baie lekker en cosy plek is om te bly. Kamers is baie mooi opgemaak en die matrasse slaap fantasies. Die huisie het alles wat jy nodig mag hê, binnehuise alarm, selfs noodhulpkassie en beurtkrag herlaaibare liggies, wat baie gehelp het. Die DStv was 'n groot bonus om die rugby te kon kyk en die komplimentêre koffie/teestasie was 'n groot trekpleister vir die ou mense. Die plekkie is skoon en netjies. Die troeteldiere het dit baie geniet aangesien dit troeteldiervriendelik is en kon buite speel in kampie. Buite is 'n vuurpit vir die mense wat later wil kuier en binne is die braai-area met genoeg spasie en sitplek. Die eienaar/LekkeSlaap was heeltyd beskikbaar vir kommunikasie vir enige vrae en hulp en het spoedig geantwoord per e-pos. Die skuifhek kort net bietjie olie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Bianco se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop julle kom kuier weer! Groete
Casa Bianco

Casa Bianco
Nolene K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene K

Netjies en skoon.

Verblyf presies soos op die foto's. Die huis was skoon en gerieflik. Het die 5-liter water en braaihout waardeer! Die gasstoof het handig te pas gekom tydens beurtkrag. Daar was ook voorsiening gemaak van ekstra ligte. Die gasvrou het seker gemaak dat ons gelukkig is sonder om 'n oorlas te wees. Die huis is naby eetplekke en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E
Gesin met tieners

Heerlik!

Dit was 'n heerlike kuier. Ons is op die hande gedra en vreeslik bederf. Vreeslik dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 23, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8730e664bbedc719db6af7119b2ec066ef513ea84360159ddd330d2811474c586f3b9dfff7673d3f05201750db96d81369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 23 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.896132617607 27.460079306152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem