Casa Bracken
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Jooste Street, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Bracken is in Brackenfell, Kaapstad, naby Cape Gate Mall geleë.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ketel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en DStv, en onbeperkte WiFi.
Daar is veilige parkering beskikbaar en 'n privaat ingang.
Casa Bracken is sentraal geleë en 'n paar minute van groot winkelsentrums, hospitale en ander geriewe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Jooste Street, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Jooste Street, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang