Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa con Vistas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Casa con Vistas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charmaine D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Enkelreisiger

The most amazing experience and the hosts really walked the extra mile for us Capetonians.

We went on a game drive and were shown the new development and guest houses, I would recommend it to anyone who needs a break away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa con Vistas se terugvoer

Respect and kindness from guests make hospitality a pleasure. It was an absolute pleasure to host this wonderful family and show a little of the excitement the bush has to offer. Our close encounter with the group of African buffaloes is a rare memory that will last a lifetime. Hope to see you back soon!

Casa con Vistas
Jose R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose R
Gesin met klein kinders

Great stay. Enjoyed every minute.

Beautiful accommodation. Clean home from home. Everything you need to self cater is available and the personal care and attention from Mr. Jacques is rare. A bonus is the wildlife in the property. Bonus is it is off the grid so load shedding does not affect it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa con Vistas se terugvoer

Die bedagsaamheid van hierdie familie is raar! Wat 'n voorreg om hierdie vriendelike familie by ons te kon ontvang. Met vars bederfies van Johannesburg, het hierdie familie reeds my hart met aankoms gesteel, vriendelik en besorgd oor die eiendom, het hierdie familie die eenheid in perfekte kondisie gelaat. Ons sal hul met ope arms terug ontvang!

Casa con Vistas
Riana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek en baie gasvrye mense.

Ons het werklik elke oomblik van ons tyd geniet. Ons is baie gasvry en hartlik ontvang en verwelkom. Die huis was baie netjies en so mooi ingerig. Die grootste voordeel was beslis die binnenhuise braaiplek aangesien dit reeds op die stadium al redelik koel was in die aande. Ons kon met ons fietse ry op die plaas en so eerstehands heelwat wild te sien. kry. Om nie eers te praat van die buffels wat skemeraand hier reg voor ons kom wei het nie. Ons sal beslis weer gaan kuier daar en sal beslis dit ten hoogste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa con Vistas se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jul by Casa con Vistas te ontvang, en huisves. Ons is bly dat jul die binne-braai kon geniet.
Winter is vroeër vanjaar, en ons voel klaar die knyp in die lug. Wat 'n bederfie dat jul die diere van nader kon leer ken, en die buffels skep darem net daardie ekstra tikkie opwinding, waneer hul kom groet.
Binnekort begin ons 'winter voeding' verskaf, voor die woning, dan verander die area in 'n klein Serengeti, hou gerus ons sosiale media platforms dop vir foto's. Dis 'n belewenis!
Ons hoop om jul weer binnekort te sien!

Casa con Vistas
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Percy Fyfe Ga-Mashashane-weg, Holspruitplaas, Ga-Mashashane, 0743, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d07d8c6b9b38251d8fbe952929dd5b00c0750c91743460490d1eb2bf4860bd110cca42affdb1fec6de4225080f997f1ff9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Percy Fyfe Ga-Mashashane Road Holspruit Farm 0743 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.957758601061 29.196953497361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem