Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de la Presa 4

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane-weg, Plaas Holspruit, Polokwane, 0746, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Casa de la Presa 4 word omring deur die bosveld en is reg teen 'n dam gebou met wild wat vry rondloop. Dit bied rustige verblyf wat onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk en dit is net 30 km vanaf Polokwane.

Die selfsorghuis beskik oor 4 smaakvolle slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat gaste in die slaapkamers deel en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die sitarea het 'n binnebraai-area en lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing, 'n swembad en 'n buitebraai-area. Gaste kan lekker hier ontspan en 'n ogie oor die wild hou.

Die huis is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag en gas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa de la Presa 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Casa de la Presa 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Percy Fyfe GaMashashane-weg, Plaas Holspruit, Polokwane, 0746, Limpopo
  • Gaste dink Casa de la Presa 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane-weg, Plaas Holspruit, Polokwane, 0746, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8932a9c1acb05bc7c58ac0fc2204dd89581dc67de73484b16cc9611adc5987925f7a22b55c9f36ba24451be74907af409c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Percy Fyfe GaMashashane Road Plaas Holspruit 0746 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.955585259058 29.203856823819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem