Casa de Sol Glamping Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lynn S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uniek en oulik. Absoluut 'n nuwe soort verblyf. Uniek en oulik. Baie beleefde gas en 'n nuwe ervaring met 'n buite soort wat jou die gevoel gee jy kamp, maar tog is jy in die hartjie van die stadslewe. So rustig en snoesig. Beslis iets om te probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Nuwe ervaring - "glamping". Was 'n nuwe ervaring vir ons, "glamping". Plek was naby aan waar ons moes wees asook naby aan 'n eetplekke. Ons is lief vir diere en die hoendertjies was te oulik. Daar was goeie kommunikasie met die eienaar. Bed was gemaklik. Die plekkie het aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Santos Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3cc3d2f18330bddf85d4ddc60f5cc2028eb556d0d036cecc9b5612eb37f0b5a18e4cc84e3c2ed1cbbdd968a0e0f519af371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1646415 28.3045624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang