+32

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Sydney P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Absolutely beautiful and enjoyable stay. I enjoyed my stay at Casa de Uno B&B. Quality and professional service delivered by a beautiful and friendly family. The pictures and services available are a true reflection as advertised. The home is filled with tranquillity and security at its highest level. I felt at home whilst being accommodated. Dirk, Liza and family are extremely amazing people. I will definitely book their place again. Thank you for opening your doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucrecia P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Peaceful and well taken care of. I was welcomed with such a warm welcome from the moment I arrived. My stay was lovely; it's such a nice area and a neat and tidy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Homely. Excellent, friendly and homely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2026

Uiters goedkoop verblyf, maar nie naby soos geadverteer nie. Geen deurklokkie, TV. Miskien opwindend vir avontuurlustiges. Stort en was buite teen muur in die opelug, so 10 meter van kamer af, en stortwater wat met paadjie na kamer afloop. Stort, plastiekgordyn wat heeltyd deur die wind teen jou kaal lyf gewaai word. Skottelgoed opwasbak ook buite teen muur. Gelukkig nie gereën tydens ons verblyf nie. Ouma gelukkig nie saamgegaan nie. Is enkel buitekamer netjies met alle benodighede (kon dalk voorheen tuingereedskapkamer gewees het).

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elizabeth
Casa de Uno B&B
Ons is nogal verbaas oor hierdie terugvoer, aangesien dit nie akkuraat weerspieël wat tydens die verblyf gebeur het nie, en ook nie betrekking het op die eenheid wat die gas oorspronklik bespreek het nie. Die gas het oorspronklik Casa de Uno vir 4 persone bespreek. Casa de Uno is ’n groot kamer wat bedoel is vir 2 persone, met die opsie om ’n verdere 2 persone op strechers te akkommodeer. Die advertensie dui duidelik aan dat die kamer binne die hoofhuis geleë is, en die foto’s wys die verblyf duidelik. Voor sy aankoms het die gas ons telefonies meegedeel dat hy nie besef het dat Casa de Uno binne die hoofhuis is nie en gevra of ons hom in ’n ander eenheid kon akkommodeer. Casa de Sol was die enigste beskikbare alternatief, wat ons aan hom aangebied het en wat hy graag aanvaar het. Ons het ook verduidelik dat Casa de Sol ’n glamping-kajuit met ’n buite-tropiese stort is, en die gas was bewus hiervan voordat hy die verandering aanvaar het. Met sy aankoms het ons die gas Casa de Sol gewys, insluitend die buite-tropiese stort. Hy was aanvanklik baie tevrede met die eenheid en het ingestem om daarheen te skuif. Ons het moeite gedoen om sy versoek te akkommodeer en selfs die Casa de Sol-bespreking aangepas om dit moontlik te maak. Ons is daarom verbaas oor sommige van die kommentaar wat nou gemaak word, veral omdat sekere punte eenvoudig nie korrek is nie. Casa de Sol het wel ’n TV met Netflix beskikbaar, soos ook in ons ander eenhede. Ons probeer altyd om ons gaste te help en redelike versoeke sover moontlik te akkommodeer. In hierdie geval het ons ’n spesiale poging aangewend om die gas te help nadat hy besef het dat die oorspronklike eenheid wat hy bespreek het, nie was wat hy verwag het nie, selfs al het die advertensie en foto’s die verblyf duidelik verduidelik en gewys. Ons respekteer dat elke gas verskillende verwagtinge het. Ons voel dit is egter belangrik om hierdie agtergrond te gee omdat die terugvoer Casa de Sol beskryf, terwyl die gas oorspronklik Casa de Uno bespreek het en spesifiek versoek het om na Casa de Sol geskuif te word. Ons glo dit is belangrik dat toekomstige gaste die volledige agtergrond het wanneer hulle hierdie terugvoer lees.

Eddie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Cozy & accessible! Liz & her husband were very accommodating on such short notice. I appreciate all the care taken to craft such an inviting accommodation. Will definitely have to swing by again to enjoy that pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Good and beautiful place. Our stay was very welcoming; they welcomed us with love. We had a nice breakfast and slept comfortably. We love the place and can tell a friend about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Lovely, fabulous. We enjoyed. Good, it was wonderful. I really enjoyed the loving warm welcome from the gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina K
1 nag
4.2
Sep 2025

Goed genoeg vir een aand. Die plek was skoon en die gasvrou heel vriendelik. Hulle was besig om 'n nuwe bad in te sit in die badkamer, so dit was nog onder konstruksie en nie wat ek verwag het nie. Die badkamer is nie langs die kamer nie en jy moet verby hulle sitkamer en kombuis loop om die badkamer te gebruik. Ingang via die patio is nie maklik om te gebruik wanneer jy jou voertuig agter die hek parkeer nie. Deposito na 'n week nog nie terugbetaal nie. Effens kommerwekkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elizabeth
Casa de Uno B&B
Casa de Uno has a dedicated bathroom as per the advert. There is no mention of an ensuite bathroom; had the guest read the advert, they would have been aware of this. Emergency repairs had to be done on the bath only, not the bathroom; however, the shower was available, and the bathroom was neat and tidy. The bath's repairs were complete after the guest left to ensure it would not interfere with their stay. The guest never mentioned any of the concerns. Had she mentioned them, we would have considered a partial refund. It was clearly explained that all deposits are refunded on a Friday; therefore, this should not have been an issue. The carport parking is standard interior parking; there was also alternative live monitored parking available to the guest.

Marietjie P
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Voel tuis en rustige atmosfeer. Liz, Dirk, Mason en Madison is gasvry en baie behulpsaam. Ek moes werk en WiFi was uitstekend. Rustige atmosfeer. Sal beslis weer by julle tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Was okey. Als was okey, maar goed was nie in die kamer om ontbyt te maak nie en spasie in die kamer is min om ontbyt te maak. Die plek waar die voertuig moet staan is baie knap; het my bakkie 2 keer gekrap om daar in te kom.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Elizabeth
Casa de Uno B&B
Very important for guests to read and view photos on adverts carefully so that they know exactly what they are getting. Everything advertised and provided for was as per advert. In terms of value for money, guests have appreciated this unit for its modernness, continental breakfast included for R250 per person per night. Many have commented that this is very good value for money and that in their opinion, we undercharge. We did apologise for the spatula that was not in the kitchenette to fry eggs; however, this was provided when we were made aware of it. In terms of the parking, we are sorry to hear that you scratched your car; however, we have had over 300 guests (between LekkeSlaap, Airbnb & private bookings) parking who have all parked successfully without scratching their car. We are glad to hear the rest of your stay was satisfactory.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Bespreek

15 Santos Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195eebdecbf1c623af2d578243882245b5694ddb9c354b4af91f8888eeb59559558b4a23967e1409bafbebb7a44473ddeb27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.1646191 28.3045438

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang