Silver Lakes Akkommodasie by Casa Flora | LekkeSlaap
+73

Casa Flora

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Casa Flora
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lezile W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezile W
Gesin met tieners

Outstekend. Persoonlike diens.

Great verblyf in 'n pragtige gastehuis met vriendelike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent. Personal service.

Great stay in a beautiful guest-house with friendly hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Georg G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Georg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas gastehuis in pragtige omgewing.

Gastehuis baie netjies. Kamers is luuks en ruim. Geleë in pragtige kompleks met gholfbaan en stap paadjies. Toegang by hek problematies. Vir gastehuis-gaste behoort 'n "multi entry" kode vir toegang voorsien te word.

Jessica V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Casa Flora is sentraal geleë. Hulle diens is puik. Die plek is skoon en netjies en veilig.

Soekie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie D

Skoon en vriendelike diens.

Daar kort bietjie aandag aan die kleiner goedjies. Die parkeer area is klein en moeilik om groot voertuie in die area te draai. Die bome by die in- en uitgang se blare hang baie laag en krap die voertuig met inkom en uitgang by die hekke. Daar is prente verwyder van die mure, maar die merke bly agter en dan kan jy sien iets kort. Verder is die mense vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer.

Festha E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Festha E
Enkelreisiger

Ek is tevrede en was vriendelik ontvang.

Ek het baie lekker geslaap. Ek het bespreek vir enkelpersoonverblyf en met my aankoms is ek opgegradeer na 'n dubbelkamer. 'n Ruim slaapkamer en ruim badkamer met bad en stort. Die bed het heerlik geslaap. Baie stil en huislike atmosfeer. Die ontbyt was ook van hoogstaande gehalte. Goeie sekuriteit.

Ria G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het welkom gevoel en die plek het alle vorige verblyf in Pretoria oortref.

Kliëntediens 100%. Konstant seker gemaak of ons alles het wat ons nodig het. Ontbyt voortreflik. Die huis woef het ons harte gesteel. Selfs woef het elke oggend kom groet. Veiligheid voorteflik. Baie streng by ingang van estate. Dit laat mens sommer veilig voel.

Lizelle S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Parkering beperk vir groot voertuie.

Carina V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Gesin met tieners

Gasvry en pragtig.

Vriendelik ontvang, heerlike ontbyt, loopafstand van restaurant.

Frank K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank K
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld, veilig en bo gemiddelde ontbyt.

Goeie diens en vriendelik. Veilig met veilige parkering. Goeie ligging. Baie goeie ontbyt en beslis waarde vir geld.

Charlene V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Dit was 'n heerlike plekkie om oor te slaap, nog by ver die mooiste gastehuis.

Ek sal beslis Casa Flora aanbeveel, skoon, en gasvry.

Salome B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Was baie lekker. Vriendelike mense. Heerlike ontbyt.

Susan T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an excellent stay thank you.

This stay was pleasant and breakfast was delicious. Thank you.

Wouter D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Enkelreisiger

Lekker.

Beste plek ooit, skoon, netjies en uiters professioneel, sal beslis weer daar gaan oornag, 20-ster diens, komplimente aan eienaar.

Natalie G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie G
Besigheidsreis

Skoon netjies kamers met heerlike omelette.

Skoon netjies kamers met lekker aircon vir die winter. Ontbyt was goed veral die omelette se vulsel was absoluut heerlik.

Gavin S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Enkelreisiger

Rustig en lekker!

Rustig, veilig en lekker verblyf.

Janni R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janni R
Enkelreisiger

Ek het soos 'n koning in 'n paleis gevoel, met diens onbeskryflik.

Mens kyk na foto's wat aangebied word op die internet. Maar dan kom jy by die gastehuis aan, dan is dit beter as wat jy verwag het. Die hele ontwerp van die gebou is stylvol en dit skep dadelik die gevoel van duursaamheid. Dan stap jy in en die decor is baie besonders en dit maak jou dadelik gemaklik voel. Die gasvrou, Renette het maar net daai " touch " om enige vertrek en hoekie stylvol te laat vertoon. Sy gee haar alles en sy is heeltyd betrokke. Ook haar man Jan is ook daar besig met onderhoud en is daar ook niks uit sy plek. Dan is daar Paul en Vincint met die ander personeel wat my net op my hande gedra het. Ek het so tuis en welkom gevoel. My kamer was toegerus met elke ding moontlik, ook lugversorger met 'n groot badkamer met bad en stort. Die beddegoed en handdoeke is spierwit en duursaam. Daar is plek vir parkering binne die erf en oor die algemeen is die veiligheid nie 'n faktor nie. Die gastehuis is binne Silver Lakes Golf Estate met puik sekuriteit. Daar is 'n mall, nie 2 kilometer weg, waar jy kan gaan eet of net inkopies soos Woolworths kan gaan doen. Baie dankie aan almal by die Casa Flora vir julle puik diens en omgee. Ek beveel hierdie gastehuis aan vir hulle, wat bogemiddeld van 'n gastehuis verwag.

Marie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap, gasvry en ons kon dadelik ontspan.

Sien die sterre.

Dirk G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plek en vriendelike mense.

Sien die sterre.

Jeanette Dh B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Dh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, professioneel, mooi, interessant, gerieflik en veilig ... ten sterkste aanbeveel!

Pragtige en wonderlike verblyf!

Roy M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Baie luukse, versorgde en netjiese gastehuis wat jou laat tuis voel die oomblik as jy instap.

Baie dankie vir julle gasvryheid, ongelooflike moeite wat julle as gesin gedoen het vir ons. Ons is julle baie dankbaar en het 'n wonderlike tyd by julle gehad.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castle Pine-straat 12A, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEJeatE1A3rWqOOru3EYS0TvOBOmn2UFwAaGZ6nuZATMp9qJy1D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 12A Castle Pine Street Silver Lakes 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.768575556123 28.369375072421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za