Beskrywing
Dié selfsorgkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n kombuisie, lugversorging, en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, gratis WiFi en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuisie, lugversorging, verwarmer, 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, gratis WiFi en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, lugversorging, verwarmer, waaier en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, gratis WiFi en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, toilet, en 'n stort. Daar is 'n kombuisie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket en 'n privaat ingang. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer met en suite-badkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra enkelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie, lugversorging, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n platskerm-TV met 'n hotelpakket in. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 2 vertrekke en 'n volledige kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n stort. Daar is 'n volledige kombuisie, lugversorging, verwarmer, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, gratis WiFi, skoonmaakdiens en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is selfsorg en het 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n groot bad en stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV (hotelpakket). Die tweede kamer het 'n enkelbed, en suite-badkamer, dakwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV (hotelpakket). Groot glasdeure lei vanaf die hoofslaapkamer na die tuine en swembadarea. Dit sluit ook gratis WiFi, skoonmaakdienste en parkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra enkelbed en 'n volledig toegeruste kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n groot bad en stort. Daar is lugversorging, 'n verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkon bied 'n uitsig oor die tuin en die swembad. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, gratis WiFi en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Selfsorg-en-suite-eenheid met 'n koninggrootte-bed, en-suite badkamer met 'n bad en stort, volledig toegeruste kombuis, groot yskas, lugversorging, platskerm-TV (hotelpakket), koffie- en teemaakgeriewe en 'n balkon met uitsig oor die swembad en tuin. Dit sluit ook gratis WiFi en parkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal R 400.00.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R 500.00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12A Castle Pine Street, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang