LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius A
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Uitstekende waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly en die plek het aan al die vereistes voldoen wat ons gesoek het. Die rustigheid in die area was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Casa-G
Hi Marius, ek is vreeslik bly dat julle die rustigheid só geniet het. Dit is presies in my opinie wat mens na soek op so lekker wegbreek! Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom, en 'n gratis aand te geniet vir enige bespreking van 4 dae en langer. Baie groete!

Estie M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik gebly, sal dit beslis aanbeveel. Heerlike, goed toegeruste verblyf, met meer as genoeg aktiwiteite om almal besig te hou. Goeie en vinnige terugvoer op alle vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Casa-G
Dagse Estie, en ek is vreeslik bly julle het julle kuiertjie geniet! Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom! Groete en sterkte vir 2026!

El-marie G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

A home away from home. Wonderful time spent with family in a modern, well-kept apartment with all necessities and within walking distance from the beach and good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Casa-G
Dear El-Marie, many thanks for your great review! I am super happy to hear you enjoyed your stay, and also the beautiful beach and great restaurants, all within walking distance! Please do visit us again! As a returning guest, you would also qualify for a special offer. Casa greetings, MG

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag, vir 6 mense
Bespreek

2 Port Au Prince Crescent, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5cb86e36e070835b8286bfa62ada3b250cb6e9b5c89ba7461ac67b8ea2fb2044348ad3b7ce25c573d0ef6be59b7410af741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 2 Port Au Prince Crescent Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.075421612447 24.915499558318

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang