Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Partytjies, byeenkomste of soortgelyke geleenthede word nie op die eiendom toegelaat nie. Casa Helios handhaaf 'n vreedsame omgewing vir alle inwoners, en gaste word vriendelik versoek om hierdie atmosfeer te respekteer.
Stiltye word streng nagekom van 21:00 tot 09:00. Geen harde musiek of geraas sal gedurende hierdie tyd geduld word nie. Indien geraasklagtes ontvang word, kan gaste versoek word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Rook word slegs buite die woonstel toegelaat.
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat; geen bykomende besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Laat aankoms na 22:00 sal 'n bykomende fooi tot gevolg hê, soos deur die eienaar bepaal.
Laat vertrekke sal 'n boete tot gevolg hê.
Verlore sleutels of afstandbeheerders sal betaling vir vervangings vereis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Helios Plek, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang