LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa la Gracia | LekkeSlaap
+28

Casa la Gracia

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa la Gracia bied gerieflike selfsorgverblyf in Elandia, 'n noordelike uitbreiding van Kroonstad. Ons is na aan die N1-hoofweg. Dis ideaal vir gesinne, groepe of enkelreisigers.

Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n privaat ingang. Die kamers is langs 'n veilige binnehof uitgelê. Kamers 1 en 2 het toegang tot 'n gedeelde kombuisie en Kamer 3 en 4 het hul eie kombuisies. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere gedeelde DStv-kanale en gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot ons gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Toegang tot die perseel is via 'n afstandbeheerde hek.

Selfsorggeriewe gee vir gaste die opsie om self kos te maak. Daar is plaaslike restaurante en wegneemeetplekke na aan die gastehuis. Casa la Gracia het boorgatwater en word nie beïnvloed deur watertekorte nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Casa la Gracia
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Casa la Gracia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sample Froneman-straat 13, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0yuwfM8bJmtixH61zvpTadv4gW3bghBKoK6fD7gVmSa2kLrqXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 13 Sampie Froneman Street Elandia 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.63385 27.23891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!