Casa La Mer Guesthouse
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Johnwall Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa La Mer Guesthouse is 'n moderne en romantiese klipkothuis met 'n privaat ingang in Strand, 'n kusoorddorpie in die Wes-Kaap.
Die gastehuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, draagbare gasstoof, stadige kookplaat, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, en Nespresso-koffiemasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel wat geskik is vir 2 mense.
Buite sal gaste 'n KolKol-warmbad vind en sal 1 komplimentêre sak hout ontvang. Die gastehuis is net 2 km vanaf die strand geleë en is naby puik gholfbane en uitstaande strande, met 'n oorvloed uitstekende winkels, spa's, koffiewinkels en restaurante naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Johnwall Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Johnwall Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang