Beskrywing
Dié woonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ketel. Daar is ook lugversorging, 'n waaier en TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 16 jaar betaal R100.
50% is betaalbaar om te bevestig.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luukse selfsorgsuite met 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n volledige kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 16 jaar betaal R100.
50% is betaalbaar om te bevestig.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die suite het ook lugversorging, 'n TV, yskas en ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 16 jaar betaal R100.
50% is betaalbaar om te bevestig.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het plek vir 3 op 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en die suite het lugversorging, asook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n stoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 16 jaar betaal R100.
50% is betaalbaar om te bevestig.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, aparte toilet en kombuis wat volledig toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n waaier. Die leefarea het leerbanke, 'n TV en 'n etenstafel vir 6.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 16 jaar betaal R100.
50% is betaalbaar om te bevestig.
Rook is verbode in die kamers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Soetdoring Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang