LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Pretoria-Oos

Casa Mana



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Saalsak Crescent, Erasmuskloof Ext 2, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Casa Mana, geleë in Erasmuskloof, bied 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord op die gasheer se eiendom met sy eie ingang, perfek vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne wat gemak en ontspanning soek.

Hierdie akkommodasie beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n kombuisie, kompleet met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Op versoek kan 'n ekstra enkelbed en kampeerbedjie gereël word. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met premium DStv-kanale en 'n eetkamertafel, terwyl die kombuisie toegerus is met noodsaaklike geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gerieflike braaigeriewe en 'n boma in, met veilige parkering vir gaste se gemoedsrus.

Geleë naby plaaslike restaurante, Mediclinic Kloof en Menlyn Maine, bied Casa Mana rustige akkommodasie net 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johannes P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Peaceful perfect stay. Well received by the host and had quiet quality time. We owned the house for the weekend, our needs were perfectly catered for as presented on the internet. Would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emoret
Casa Mana
Thank you, Johannes. You and your wife were such friendly and pleasant guests; we would love to welcome you back soon!

Willem P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Emoret het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel - baie dankie! Ek het lekker gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a very pleasant stay, everything was clean, orderly and very peaceful. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will stay there again. Overnight only. Pleasant reception and beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was absoluut die geld werd en nog meer. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie en sal vir seker weer 'n bespreking doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Ons het baie gerieflik en veilig oorgeslaap by Casa Mana. Baie vriendelike en hulpvaardige verwelkoming by Casa Mana.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emoret
Casa Mana
Dankie, Rolette, dit was aangenaam om julle te ontvang. Julle was werklik aangename en welkome gaste by Casa Mana.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emoret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Casa Mana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Ekstra enkelbed kan op versoek teen 'n ekstra koste per nag voorsien word.
Rook binnenshuis is verbode. Asbakkies word voorsien vir rokers buite die gebou.
Troeteldiere is welkom, maar gaste moet hul eie beddens saambring.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Saalsak Crescent, Erasmuskloof Ext 2, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b66e01d8d8d660f2c670ba15e2cd00d2720380db60e0e4933543e05677ffa0eecd0d9861908bc586aa4ffacdab6fbbdbe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Saalsak Crescent Erasmuskloof Ext 2 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.822063668719 28.253000813675
Soek in 'n groter streek