Pick your preferred language

English

Afrikaans

+56

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 954 Vleivalk Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

As luuksheid, styl en gemak is waarna jy soek, is Casa Maya die perfekte keuse.

Ontwerp vir oordeelkundige professionele persone of reisigers wat 'n gemaklike en veilige omgewing in Pretoria soek, bied hierdie eenheid slaapplek vir tot 5 persone.
Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers en 'n ekstra slaaparea. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die ekstra slaaparea 'n enkelslaapbank het. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak, met 'n ekstra ingang vanaf die buitebraai-area.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit in 'n TV, Wi-Fi, YouTube, DStv, Netflix, Showmax en 'n braai-area.

Geriewe by Casa Maya sluit in 'n betroubare kragtoevoer wat deur 'n sonkragstelsel en kragopwekker ondersteun word, wat ononderbroke diens tydens beurtkrag verseker.
Lughawe-vervoer is beskikbaar vir gerieflike reis, en veilige, gratis parkering word op die perseel voorsien. Sekuriteit word verseker deur gevorderde maatreëls, insluitend CCTV-kameras, sekuriteitsbalke en gewapende reaksie, terwyl 'n diskrete en vertroulike atmosfeer gehandhaaf word.
Casa Maya bied die perfekte mengsel van gerief en styl, en bied ruim geleenthede vir beide ontspanning en verkenning.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jeanette J
Gesin met tieners
5.0
Ons was 4 volwasse mense en het nooit gevoel of ons in mekaar se pad was nie. Casa Maya het aan al ons verwagtinge voldoen. Die plek was baie skoon en...
Sien meer
Des 2025
Maryke L
5.0
Aan te beveel! Baie skoon en netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het. Beddens slaap baie lekker! Water is lekker warm. Yolande is baie gasvry. Ons he...
Sien meer
Okt 2025
Juan-marie N
5.0
Netjies, veilig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly en sal beslis Casa Maya aanbeveel. Ons is van die platteland en was bekommerd oor veiligheid, ma...
Sien meer
Aug 2025
Elmarie C
5.0
Lekker gebly. Goed ingerig, netjies met wonderlike gasvryheid.
Aug 2025
Nickey R
Saam met lewensmaat
5.0
Service exceptional. Hosts are friendly and accommodating. Place is super clean. The service was exceptional from the time of check-in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolande Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 954 Vleivalk Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Casa Maya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

954 Vleivalk Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73036c61e4126a698df9fe272e0141cf203c40226b3949c3cf48f5f2c95c8b05929d70bacbaa8c910310f7d6a6a33fb3dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 954 Vleivalk Street Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.6880316 28.2663477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang