Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Casa Mia
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Baie lekker gebly en veilig gevoel ten alle tye.

Hierdie blyplekkie is fantasties! Beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het. 'n Ware juweel. Die gasvryheid is uitstekend. Alles is netjies, pragtig en silwerskoon. Die parkeerplek is perfek. Ek het elke oomblik veilig gevoel. Die ontbyt is baie smaakvol en word pragtig, met liefde bedien. Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel.

Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

100% waarde vir geld.

Vriendelikste en mees hulpvaardige persoon wat jou ontvang!

J P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J P

Wonderlike blyplek.

Pragtige blyplekkie - skoon, netjies, gemaklik en Helga is 'n absolute juweel. Sy is vriendelik, behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel. Die beste blyplek in Pietermaritzburg. Ontbyt word vars gemaak en baie lekker. Dit was regtig heerlik om daar tuis te gaan en ek sal beslis weer daar bly. Baie dankie Helga.

Christina H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H

Comfortable stay.

We had a comfortable stay, Helga was very friendly and accommodating.

Tasneem A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem A

Super clean. Helga is kind and very helpful. Spacious bathroom with plentiful hot water. Loved every moment of our stay.

Convenient location. Value for money.

Merlin D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merlin D

Enjoyable and homely.

We were made to feel welcomed and treated like family.

Philip V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Puik!

Gasvrou, Helga, het my vriendelik ontvang, al was dit al laat die aand. Die stylvolle kamer en badkamer is baie netjies,skoon en ruim. Goeie kwaliteit meubels, linne en handdoeke pas perfek by die kamer, en die lugversorging , eerlikheids-yskassie en DStv is 'n groot pluspunt. Gratis kraffie sjerrie vir die aand, en heerlike ontbyt die oggend rond die prentjie af. En jou voertuig is veilig langs jou kamer, agter 'n stewige heining geparkeer. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Elf uit tien Casa Mia!

Christiaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Excellent value for money.

Helga is an excellent host. Will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Helga is 'n uitstaande gasvrou. Sal definitief weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anita C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita C

Helga is a great host and the room is lovely with attention to detail.

Casa Mia is a room off the main house, it is clean and spacious, great for a couple or single travellers. The room is cosy with attention to detail for hot and cold conditions. TV with Netflix or Showmax, free WiFi, tea and coffee making station, fridge with complimentary water, great breakfasts and if you want dinner it is possible. Helga is a great host she is vegetarian so her meals are also vegetarian which are delicious. If i am in Pietermaritzburg again I would definitely stay at Casa Mia, thanks.

Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 25, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBf4Oe63Rd40d42I3decHRH6wDTgrc2xLLT9W52rWk9v41QqEF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.611987252723 30.392287373543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang