2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 85 Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Casa No 85 is 'n knus eenheid wat in 'n rustige, boomryke voorstad van Harrismith geleë is en 'n gerieflike toevlugsoord aan reisigers bied. Hierdie verblyf bied gerieflike toegang tot die Drakensberge, Clarens, Sterkfonteindam en verskeie areas van historiese en natuurlike belang.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 85 Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Casa No 85 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Biddulph Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang