2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Monte Vista Boulevard, Monte Vista, Cape Town, 7460, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Casa Serena is 'n selfsorg-gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Monte Vista, Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede in die noordelike voorstede verken kan word.
Hierdie knus selfsorg-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n enkelbed vir 'n klein kind. Die eenheid bied 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, ketel en eetgerei.
Buite die eenheid is daar 'n onderdak-onthaalarea met ingeboude braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die eiendom. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 motor.
Casa Serena is geleë tussen die N7 en die N1, en is binne 2 tot 3 km van die N1 Stadshospitaal en Panorama Medi Clinic; 'n radius van 9 km van Canal Walk-winkelsentrum in Century City en Grand West Casino. Die eiendom is binne 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 17.5 km vanaf die middestad geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Silvana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 51 Monte Vista Boulevard, Monte Vista, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink La Casa Serena het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Monte Vista Boulevard, Monte Vista, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang