LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

CasaC bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang na die eienaar se huis in die hartjie van Sasolburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger wat blyplek soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het ook 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n lessenaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens. Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Prof Herman V
5.0
Gerieflik, skoon, baie goed beplan en uitgelee - heerlik gekuier. Heerlik gebly, wat 'n voorreg.
Sep 2026
Nikita W
5.0
Really great stay. Fantastic host and a gorgeous accommodation!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Melanie O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflik. Dit was heerlik, dit was skoon en netjies en alles wat mens nodig het vir 'n rus langs die pad! Sal vir enige iemand aanbeveel.
Jul 2025
Daniel O
Besigheidsreis
4.8
Pleasant. No issues and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Johan S
4.0
Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon plekkie. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink CasaC het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8bef3a691ef160d689b8598af7855cbbc6d8fd43f7560f88edc1ca82595ba37941af69b81fcc74013d85c8457ebe409be03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 36 Oerder Crescent Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -26.793698012963 27.813890784022