LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casaplanca | LekkeSlaap
+33

Casaplanca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 18, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Casaplanca bied selfsorgverblyf in Kammabaai, in die Tsitsikamma-streek. Dis gebou in 'n A-vorm teen 'n krans met 'n lieflike see-uitsig.

Dié dubbelverdieping-houthut het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof en kookgerei.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n see-uitsig. Daar is parkeerplek voor die hut.

Slaapplek

’n Bespreking by Casaplanca sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eestrivierweg 18, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 850
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 18, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f21d52754498b77c60eb70e8474f0c9ccde9ba430cbf0dffcff137b47fda07bd2b1ae847550656d042b4bca24302b21050f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (vir 6 persone) 18 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.070812 24.217306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!