LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Besonderse Overberg verblyf. Pragtig en netjiese verblyf. Alles wat nodig is vir oornaggerief. Heerlike ontbyt. Goed geleë. Gashere en eienaars vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Casatoit
Dankie Karin vir positiewe terugvoering, bly julle het dit geniet. Casatoit groete. Arina

Theuns M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Lekker plekkie vir kort wegbreek. Arina en Kat het ons op die hande gedra en ons het heerlik gekuier en ons laat tuis voel asof dit ons eie huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Casatoit
Hallo Theuns, ons is baie bly dat julle jul wegbreak geniet het. dankie vir die ondersteuning. voorspoedige 2026 vir julle. groete, Arina en Kat du Toit

Juhandre M
Kort verblyf
4.2
Des 2025

Goed. Die verblyf was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Arina
Casatoit
Hallo Juhandre, Ons is bly dat julle verblyf aangenaam was en dat julle dit geniet het. Voorspoed vir 2026. Groete, Arina en Kat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Wagenboom Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ff1cb99aee46cb7c9e6370980bf15f1893b077fe096d3a4263787c6ca638912b681ab77075860223bbc552d9b45cbb6f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Wagenboom Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.412030898965 19.165613593907